15/04/2021
- DIE BAALMANDJIE -
Marlene van der Merwe se nuwe koffiewinkel, die Baalmandjie, is oop! Dit was ons voorreg om hulle te kon help met die korporatiewe identiteit en logo-ontwerp. Alle voorspoed met julle nuwe besigheid, van der Merwes!
- die Eden Aanlyn span.