Groeipunt

Groeipunt Grafiese ontwerp, bemarking en fotografie
Graphic design, marketing and photography

Zoe en Reynier - Volkskool Orania Matriekafskeid 2024.Mag jy elke onmoontlike hoë berg oorkom! Mag jou pad gesaai wees m...
17/10/2024

Zoe en Reynier - Volkskool Orania Matriekafskeid 2024.

Mag jy elke onmoontlike hoë berg oorkom! Mag jou pad gesaai wees met ware vriende om jou te ondersteun. Mag jy elke dag DIE PAD VAN DIE LEWE kies!

12/05/2024
13/12/2023
Dit is 'n besonderse gevoel om betrokke te wees by 'n kliënt met 'n droom en idee in die hart wat gevolglik uitspeel om ...
12/12/2023

Dit is 'n besonderse gevoel om betrokke te wees by 'n kliënt met 'n droom en idee in die hart wat gevolglik uitspeel om vlerke te kry! Vanaf fotos, gedagtes en woorde tot konsepidees en handelsmerkontwikkeling. Die ontwikkeling van produkte is nie net 'n hartsprojek nie maar ook 'n langdurige soek en navorsing na kwaliteit produk wat die konsepidee sal deurvoer. Om dan terug te kyk en besef waar ons begin het en hoe ver dit ontwikkel het is toonomkrullekker! Hierdie prosesse is nie pynloos nie. Dit verg baie vertroue in die ontwerpers, drukkers en produksiespan om te alle tye in te koop in die projek maar ook om te alle tye met integriteit op te tree. Mag hierdie projek van krag tot krag groei maar bowenal: mag hierdie projek alleen tot eer wees van Sy Naam.


PS: onderstaande produkte was nog in die babaskoene van ontwikkeling. Hou gerus LIFE Merchandise se blad dop!

18/04/2023

Winter special! Stock up on honey 🍯

Thank you Karen Janse van Rensburg from Groeipunt for updating our labels 🧡

500 g @ R80
1.5 kg @ R225

02/12/2022

Address

Orania
Orania
8752

Telephone

+27832789543

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groeipunt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Groeipunt:

Share