Klein Karoo Opwipmark

Klein Karoo Opwipmark Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klein Karoo Opwipmark, Advertising/Marketing, NG Moedergemeente Kerk, Oudtshoorn.

07/12/2019

Ons Opwipmark is vandag nog oop van 9h00 tot 14h00 by NG Moedergemeente Oudtshoorn. Kom snuffel rond en besoek ons teetuin.

06/12/2019

Hoenderburgers @ R25 beskikbaar vanaf 17h00 by ons Opwipmark!! Kom koop sommer vir die hele gesin :)

Beperkte voorraad dames leersandale is by ons Opwipmark te koop. Kom pas aan en koop 'n paar!
06/12/2019

Beperkte voorraad dames leersandale is by ons Opwipmark te koop. Kom pas aan en koop 'n paar!

Heerlike beskuit is beskikbaar, kom kry nou jou beskuit vir die vakansie!
06/12/2019

Heerlike beskuit is beskikbaar, kom kry nou jou beskuit vir die vakansie!

06/12/2019

NG Moedergemeente Kerk se Opwipmark open vandag om 10h00. Sien jou daar!

05/12/2019

Oudtshoorn se heel eerste Opwipmark!
Vrydag 6 Des van 10h00 tot 19h00
Saterdag 7 Des van 9h00 tot 14h00

Kom ondersteun die mark vol verrassings.
Geniet verversings by die teetuin of Vrydagaand se hamburgers @ R25.

Almal is welkom, sien julle daar!

Ons het selfs 'n paar bederfies vir u hondekinders, kom snuffel en koop vir hulle!
04/12/2019

Ons het selfs 'n paar bederfies vir u hondekinders, kom snuffel en koop vir hulle!

Kleurvolle oorbelle en krale gaan te koop wees, kom wip op na ons mark!
04/12/2019

Kleurvolle oorbelle en krale gaan te koop wees, kom wip op na ons mark!

Hout Kersfeesbome gaan beskikbaar wees, kom kry sommer al Vrydag joune!
04/12/2019

Hout Kersfeesbome gaan beskikbaar wees, kom kry sommer al Vrydag joune!

04/12/2019

Ons is besig om ons vere reg te skud vir ons eerste opwipmark, sien julle:
Vrydag 6 Desember 2019: 10h00 - 19h00
Saterdag 7 Desember 2019: 9h00 - 14h00

Die mooiste gemmerkoekhuisies gaan beskikbaar wees by ons Opwipmark, kom kyk en koop asb een vir jou kerstafel!
04/12/2019

Die mooiste gemmerkoekhuisies gaan beskikbaar wees by ons Opwipmark, kom kyk en koop asb een vir jou kerstafel!

22/11/2019

Kom koop jou kerskoeke, klein koekies, beskuit en lekkernye vir die feestyd!

Address

NG Moedergemeente Kerk
Oudtshoorn
6620

Telephone

+27723405270

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Karoo Opwipmark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klein Karoo Opwipmark:

Shortcuts

Share