RTR Fanily

29/07/2026

What ROTAS did on "Sengithole Omunye" can never be undone.
Definition of artistry
😭🎵🙌

22/07/2026

Moenie laat
Rotas
jou profile pic sien nie
😭

22/07/2026

😭❤️🔥🎶

14/07/2026
13/07/2026

Dankie vir al die bookings vir die eerste helfte van die jaar. Hopefully draai ek weer in jou dorpie. Die tweede helfte gaan nog meer hectic wees. En eks hier vir dit.

Ongelukkig gaan ons nie gigs op die nippertjie aanvaar nie. Alle bookings moet confirm word atleast 'n maand voor die tyd. Dit gee dan weer meer tyd vir ons om te bemark en net die woord daarbuite te sit

Nog so twee plekkies om te besoek voor ek weer rus. En daarna vat ons weer dinge aan full steam. Kan nie wag om te meet nie. Mooi bly.

Vrede en Liefde
MUFASA
❤️

Address

27 Carol Crescent
Paarl
7646

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RTR Fanily posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share