23/11/2023
Hartelus Kers Mark [Parys]
Maak seker dat julle nie die een mis loop nie met groot verrassings kan julle uitsien na n mark soos nog nooit tevore nie. Kom geniet n dag in die son langs die bank van die Vaal rivier saam jou familie en kom kyk na al die opwindende produkte vir n spesiale Kersfees.