02/03/2026
🌸 Die Spreuke 31 Vroue Online Raffle begin NOU! 🌸
Dis raffle-tyd… en ons vier dit nes ’n vrou kan! 💖
(5 dae oor om deel te neem!)
Hierdie spesiale geldinsamelingprojek is ten bate van NG Moedergemeente, Polokwane/Pietersburg.
Kom ondersteun ons en staan ’n kans om een van DRIE pragtige saamgestelde geskenkpakkies te wen – vol geloofsinspirasie, bederfies en ’n spesiale verrassing-plant wat groei en krag simboliseer. 🌿
✨ Hoe werk dit?
• Dit is ’n aanlyn raffle
• Kaartjies is virtueel
• Jy kan kaartjies koop vanaf vandag tot 7 Maart net voor 11:00
• Trekking vind plaas by die Basaar op 7 Maart om 11:00
• Die wenners word aangekondig op die WhatsApp-groep en ook direk gekontak word
• Pakkies moet by die kerk afgehaal word
💳 Betalingsopsies:
• EFT
• Kontant (Slegs by Bazaar)
• Kaartmasjien beskikbaar (Slegs by Bazaar)
🎟️ Pryse:
R20: 1 kaartjie
R50: 3 kaartjies
R100: 7 kaartjies
Moenie wag nie - koop jou kaartjies vandag nog en help ons om ’n verskil te maak!
Kom ons vier die Spreuke 31-vrou in elkeen van ons. 💚✨
Kry jou kaartjies by:
🌱 Caréne 072 133 5295
🌿 Karina 082 425 1779