09/01/2026
π *Karoo-lam Pryslys*
*Vanaf Carnarvon, Noord-Kaap*
π *Bestel nou*:Heidie *0827740106* (WhatsApp welkom)
π *Spesiale Aanbod:*
* *Karoo-lam sterte (10kg+)* β R150 p/kg
π *Karoo-lam Produkte:*
* *Karoo-lam stertjies* β R152 p/kg
* *Karoo-lam stertvet (2kg)* β R280
* *Pens en pote* β R140
* *Skaap pootjies* β R130 p/kg
* *Hele skaap kop* β R125
* *Vol stel afval* (kop, pote & pensie) β R235
* *Murgbene* β R47 p/kg
π *Beesprodukte* (met lamstertvet gestop):
* *Maer bees maalvleis* β R138.50 p/kg
* *Beeswors* β R152 p/kg
* *Bees spekwors* β R155 p/kg
* *Bees kaaswors* β R155 p/kg
* Wilds wors R115 p/kg
* Wilds mince R110 p/kg
* *Bees patties* (4 per pak) β R62
* Kerrie Vark nek sosaties
* (4 per pak) R90
* Hoender sosaties
* (4 per pak) R75
π *Ander Produkte:*
* *Skilpadjies* (6 per pak) β R75
π» *Bestel Besonderhede:*
* Produkte word per *koerier in koelverpakking* gestuur om varsheid te verseker.
* *Aflewerings sal bespreek word met bestelling.*
* Let asseblief op 'n *14-dae-siklus* vir bestellings weens vervoer- en verwerkingstyd.
* *Koerierkoste is vir die kliΓ«nt se rekening.*
* Finale koste word *gebaseer op gewig* en sal tydens bestelling bevestig word.
* Pryse kan verander.