Diekleinbesigheidbemarkingsblad

Diekleinbesigheidbemarkingsblad Aanlyn bemarking en advertering van klein en opkomende Suid Afrikaanse besighede.

20/04/2024

Bernie van der Vyfer Art.

21/03/2024
Santos Express Train Lodge,Mosselbaai
29/02/2024

Santos Express Train Lodge,Mosselbaai

Baie dankie Amelia Potgieter-Coombs vir die waarderende boodskap. Ons hoop om julle gou weer te sien.

"ð·ð‘–ð‘Ą ð‘Ī𝑎𝑠 𝑑𝑖𝑒 ð‘™ð‘’ð‘˜ð‘˜ð‘’ð‘Ÿð‘ ð‘Ąð‘’ 𝑛𝑎ð‘Ī𝑒𝑒𝑘. 𝑇𝑖𝑒𝑛 ð‘Ąð‘Ÿð‘’ð‘’ ð‘Ģ𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑠𝑒𝑒. 𝑆𝑒𝑒-ð‘Ēð‘–ð‘Ąð‘ ð‘–ð‘” ð‘Ģ𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 ð‘ ð‘Ąð‘œð‘’ð‘ð‘–ð‘’ ð‘Īð‘Žð‘Ą 𝑔𝑒𝑒 𝑚𝑒𝑛𝑠 𝑘𝑎𝑛 𝑏𝑒𝑠𝑘𝑟ð‘Ķ𝑓 𝑛𝑖𝑒. ð‘‚ð‘›ð‘Ąð‘ð‘Ķð‘Ą 𝑏𝑎𝑖𝑒 𝑙𝑒𝑘𝑘𝑒𝑟. 𝑇ð‘Ēð‘–ð‘ ð‘”ð‘’ð‘ð‘Žð‘˜ð‘Ąð‘’ 𝑏𝑟𝑜𝑜𝑑 ð‘Ēð‘–ð‘Ą 𝑑𝑖𝑒 𝑏𝑜𝑒𝑘𝑒."

📍 Waar: Santos Express Trein Lodge
Munrostraat, Santosstrand, Mosselbaai.

📞 Skakel 044 6911 995 vir meer inligting.

24/02/2024

Wenk! Die admins van groepe moet let op dit wat onder die hoof "discussions" op hul groepe verskyn.Die gemors wat soms daar uitpeul doen werklik ernstig afbreek aan die doelstellings van die groepsblad. Uiteraard verlaat mense ook die groepe en benadeel dit die reikwydte en blootstelling van daardie blad!

11/02/2024

Judas? Wat het jy gedoen? Jou siel vir geld verkoop? Hoeveel staan in jou binnekring van volgelinge? Was jou aaklige einde en verwyt die moeite werd? Met God se hulp en insig gaan julle uitgewys en uitgewis word! Ja! Bekeer jou,voordat die banvloek oor jou kom! Wie het jy nou eintlik verraai? Staan op en bekeer jou voordat die storm woed! Integriteit onder nasies en volke? In vandag se tyd moet mens vÊr soek! Nee man! Jy vind hulle onder elke volk en nasie! Tragies! Daardie handeling kon nie lewe keer nie,kon nie die opstanding keer nie,en kan nie die wederkoms keer of uitstel nie! Die gevolg vir jou was Ãą bitter einde! Spyt, kom gewoonlik te laat! So sal dit wees! Sela!

Blue Daisy Koffie Winkel,Standerton.
02/02/2024

Blue Daisy Koffie Winkel,Standerton.

Address

Port Elizabeth

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Diekleinbesigheidbemarkingsblad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Diekleinbesigheidbemarkingsblad:

Share