25/09/2026
๐ VEILING VERSLAG
Die Suid-Kaap Bonsmaraklub veiling is deur BKB Humansdorp aangebied te Outeniqua veilingskompleks, George met Carl Malherbe as die afslaer. Met 'n 100% verkope bedank ons elke koper wat tot die sukses van die veiling bygedrae het.
Bly op hoogte en moenie die volgende veiling mis nie:
๐ https://events.bkb.co.za/
๐ฒ https://whatsapp.com/channel/0029VacsnYcGpLHXT0RvtZ3o
๐ฒ https://web.facebook.com/bkbsouthlivestock