MyRing Prints

MyRing Prints Customised Printing

Dubble wall stainless steel tumbler teen R190 met die ontwerp van jou keuse.Kontak Susan op 079 524 8500Afhaal in Potche...
13/07/2022

Dubble wall stainless steel tumbler teen R190 met die ontwerp van jou keuse.

Kontak Susan op 079 524 8500

Afhaal in Potchefstroom of Courier Guy kan gereël word teen 'n minimale koste.

Erken dit -  die beker waaruit jy jou koffie drink máák saak....!Bederf jouself met 'n unieke beker! Daar is hope idees ...
13/07/2022

Erken dit - die beker waaruit jy jou koffie drink máák saak....!

Bederf jouself met 'n unieke beker!

Daar is hope idees op Google en Pinterest vir inspirasie.

Ideale geskenk.

'n Beker gedruk met 'n unieke ontwerp van jou keuse teen R65, of R70 in 'n boksie met 'n strik om.

Afhaal in Potchefstroom, courier kan gereël word teen minimale koste.

Whatsapp Susan op 079 524 8500

Vadersdag!!! (19 Junie 2022)Of Pappa nou hou van braai, kosmaak of beide, hy kan dit doen met 'n oulike voorskoot!Swart ...
23/05/2022

Vadersdag!!! (19 Junie 2022)

Of Pappa nou hou van braai, kosmaak of beide, hy kan dit doen met 'n oulike voorskoot!

Swart voorskoot met eie ontwerp of versoek R125
Wit voorskoot met eie ontwerp of versoek (en selfs 'n foto!) R110

Kontak Susan op 079 524 8500

Afhaal in Potchefstroom, Courier Guy kan gereël word landswyd

Vadersdag!!! (19 Julie 2022)Geskenkstel - eie ontwerp, foto of boodskap op 'n beker, "coaster" en botteloopmaker-sleutel...
23/05/2022

Vadersdag!!! (19 Julie 2022)

Geskenkstel - eie ontwerp, foto of boodskap op 'n beker, "coaster" en botteloopmaker-sleutelhouer.

Kontak Susan op 079 524 8500

Afhaal in Potchefstroom, Courier Guy kan gereel word landswyd.

Vadersdag!!! (19 Junie 2022)Waterbottel of "travel mug", met foto's, 'n boodskap of enige ontwerp.600 ml waterbottel R13...
23/05/2022

Vadersdag!!! (19 Junie 2022)

Waterbottel of "travel mug", met foto's, 'n boodskap of enige ontwerp.

600 ml waterbottel R130
"Travel mug" R140

Kontak Susan op 079 524 8500

Afhaal in Potchefstroom, Courier Guy kan gereël word landswyd.

Vadersdag!!!'n Beker en skeutelhouer met eie ontwerp of versoek, teen R110, in 'n mooi opgemaakte boksie.Kontak Susan op...
23/05/2022

Vadersdag!!!

'n Beker en skeutelhouer met eie ontwerp of versoek, teen R110, in 'n mooi opgemaakte boksie.

Kontak Susan op 079 524 8500

Afhaal in Potchefstroom
Courier Guy kan gereël word landswyd.

Vadersdag !!! (19 Junie 2022)Laat maak vir Pappa 'n spesiale beker vir R65!Kontak Susan op 079 524 8500Afhaal in Potchef...
23/05/2022

Vadersdag !!! (19 Junie 2022)

Laat maak vir Pappa 'n spesiale beker vir R65!

Kontak Susan op 079 524 8500

Afhaal in Potchefstroom, Courier Guy kan gereël word landswyd.

Eie ontwerp en bewoording welkom!

Swart voorskoot R125Wit voorskoot R110Enige versoek of ontwerp welkomKontak Susan op 079 524 8500
29/04/2022

Swart voorskoot R125
Wit voorskoot R110

Enige versoek of ontwerp welkom

Kontak Susan op 079 524 8500

Moedersdag!!! (8Mei)Al die produkte word geprint volgens versoekRonde rubber coaster R20Inkopiesak R40Waterbottel 600ml ...
29/04/2022

Moedersdag!!! (8Mei)

Al die produkte word geprint volgens versoek

Ronde rubber coaster R20
Inkopiesak R40
Waterbottel 600ml stainless steel R120 (wit of silwer)
Travel mug R135 (wit of silwer)
Tumbler (double wall stainless steel) R165 (wit of silwer)
Glass fridge magnet R40
Armband met plek vir 5 foto's/prentjies/boodskappe R120
Beursie R165
Sleutelhouer R40
Plastiese boekmerk R20
Teardrop hangertjie R100
Teardrop oorbelle R70
Angel Wing hangertjie R110
Kussing R90
Kombers R130
Wit voorskoot R110
Swart voorskoot R125
Beker R60 (in boksie met strik om)

Kontak Susan op 079 524 8500
Potchefstroom - currier kan gereël word

Moedersdag!!! (8Mei)Al die produkte word geprint volgens versoekRonde rubber coaster R20Inkopiesak R40Waterbottel 600ml ...
29/04/2022

Moedersdag!!! (8Mei)

Al die produkte word geprint volgens versoek

Ronde rubber coaster R20
Inkopiesak R40
Waterbottel 600ml stainless steel R120 (wit of silwer)
Travel mug R135 (wit of silwer)
Tumbler (double wall stainless steel) R165 (wit of silwer)
Glas yskasmagneet R40
Armband met plek vir 5 foto's/prentjies/boodskappe R120
Beursie R165
Sleutelhouer R40
Plastiese boekmerk R20
Teardrop hangertjie R100
Teardrop oorbelle R70
Angel Wing hangertjie R110
Kussing R90
Kombers R130
Wit voorskoot R110
Swart voorskoot R125
Beker R60 (in boksie met strik om vir Moedersdag)

Kontak Susan op 079 524 8500
Potchefstroom - currier kan gereël word

Aandag pappas!Moedersdag is op 8 Mei...Laat maak vir julle kosbare mamma en oumas 'n unike beker met hul eie kinders se ...
27/04/2022

Aandag pappas!

Moedersdag is op 8 Mei...

Laat maak vir julle kosbare mamma en oumas 'n unike beker met hul eie kinders se ontwerp op!

Vir net R60 per beker!

Vir Moedersdag kom die beker in 'n boksie met 'n mooi strik om.

Dis sommer maklik! Laat jou kind 'n prentjie teken en 'n boodksap skryf in 'n blokkie van 220mm X 90 mm.

Jy kan dit vir my e-pos na

[email protected]

of jy kan dit bring en ek sal dit "scan".

Kontant met afhaal of EFT.

Kontak Susan op 079 524 8500

Address

Potchefstroom

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MyRing Prints posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MyRing Prints:

Share