Lovella Designs

Lovella Designs Gorgeous designs for your business, event or home decor

So cute 💛
05/09/2026

So cute 💛

Jy kan lekker speel met die Dekor Blokkies ❤️ Maak mooi muur dekor, kussings, sakke, vatlappies, waslappe, boksies, blik...
05/09/2026

Jy kan lekker speel met die Dekor Blokkies ❤️ Maak mooi muur dekor, kussings, sakke, vatlappies, waslappe, boksies, blikkies, en vele meer!

FLASH SALE 🩷 SLEGS 5 SEPTENIGE 20 ONTWERPE SLEGS R250Dis R12.50 per ontwerp! 😆Sluit alle ontwerpe in op die blad behalwe...
05/09/2026

FLASH SALE 🩷 SLEGS 5 SEPT

ENIGE 20 ONTWERPE SLEGS R250
Dis R12.50 per ontwerp! 😆

Sluit alle ontwerpe in op die blad behalwe resepteboek, bybeljoernale en kalender ontwerpe. Ontwerpe mag nie verkoop of versprei word nie.
PRINT SELF VIR HERVERKOOP

WHATSAPP 079 545 3699

Hoe cute gaan dié lyk! 🩷
02/09/2026

Hoe cute gaan dié lyk! 🩷

MOUSEPAD STELLETJIES VIR ONDERWYSERS ♥Oulikste geskenkies om dankie te sê vir al hulle harde werk!Print self vir herverk...
02/09/2026

MOUSEPAD STELLETJIES VIR ONDERWYSERS ♥

Oulikste geskenkies om dankie te sê vir al hulle harde werk!
Print self vir herverkoop

R90 per stel
Al 5 stelle R375

WHATSAPP 079 545 3699

Onthou die FREEBIE PROMO eindig vandag!20 ONTWERPE SLEGS R300 MET 'N GRATIS 2027 MINI KALENDER OF 5 EKSTRA ONTWERPEWHATS...
31/08/2026

Onthou die FREEBIE PROMO eindig vandag!

20 ONTWERPE SLEGS R300 MET 'N GRATIS 2027 MINI KALENDER OF 5 EKSTRA ONTWERPE

WHATSAPP 079 545 3699

FREEBIE PROMO ♥20 ONTWERPE VIR SLEGS R300 + 'N GRATIS 2027 MINI KALENDER OF 5 EKSTRA ONTWERPEGELDIG TOT 31 AUGWHATSAPP 0...
30/08/2026

FREEBIE PROMO ♥

20 ONTWERPE VIR SLEGS R300 + 'N GRATIS 2027 MINI KALENDER OF 5 EKSTRA ONTWERPE

GELDIG TOT 31 AUG

WHATSAPP 079 545 3699

FREEBIE PROMO ♥Oulikste retro designs bygevoeg en 'n hele paar notaboek stelletjies. En om die deal net nog ouliker te m...
29/08/2026

FREEBIE PROMO ♥

Oulikste retro designs bygevoeg en 'n hele paar notaboek stelletjies. En om die deal net nog ouliker te maak kry jy 'n FREEBIE!😍

PROMO GELDIG TOT 31 AUG
ENIGE 20 ONTWERPE SLEGS R300 +
GRATIS 2027 MINI KALENDER
(of nog 5 ontwerpe ekstra)

PRINT SELF VIR HERVERKOOP. ONTWERPE MAG NIE VERKOOP OF VERSPREI WORD NIE.

WHATSAPP 079 545 3699

Onthou die PROMO VANDAG 🩷Mooiste ontwerpe vir klein geskenkies en groot geskenkies! Alles van klein sakkies, boekmerkies...
22/08/2026

Onthou die PROMO VANDAG 🩷

Mooiste ontwerpe vir klein geskenkies en groot geskenkies! Alles van klein sakkies, boekmerkies, magnete, coasters, plekmatjies, bekers, kussings, wrappers, runners en meer.
PRINT SELF VIR HERVERKOOP

ENIGE 15 ONTWERPE SLEGS R250

WHATSAPP 079 545 3699

PROMO 21 & 22 AUG ♥Nuwe goedjies bygevoeg vir die oulikste klein geskenkies 😍 BEDERF KAARTJIES - sit net n koffietjie, c...
21/08/2026

PROMO 21 & 22 AUG ♥

Nuwe goedjies bygevoeg vir die oulikste klein geskenkies 😍 BEDERF KAARTJIES - sit net n koffietjie, chocolate, mooi pen, handeroompie ens op kaartjie vir ietsie uniek. KOFFIE WRAPPERS - wrap 'n lekker cappuccino of hot chocolate vir 'n klein bederfie. MINI LUCKY PACKETS - vir juwele, klein sweeties, tee sakkies ens. PRINT SELF VIR HERVERKOOP

PROMO
ENIGE 15 ONTWERPE VIR R250

**ONTWERPE MAG NIE VERKOOP OF VERSPREI WORD NIE

WHATSAPP 079 545 3699

Address

Potchefstroom

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27795453699

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lovella Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lovella Designs:

Shortcuts

Share