Potchefstroom Adverteer Gratis

Potchefstroom Adverteer Gratis Die profiel van Potchefstroom Advertensies was vol en kon nie meer vriende aanvaar nie, is dus verander na 'n page toe, om sodoende meer mense te aanvaar

Die profiel van Potchefstroom Advertensies was vol en kon nie meer vriende aanvaar nie, en is daarom verander na 'n page toe, om sodoende meer mense te akkommodeer. Baie dankie vir julle ondersteuning! Let asb op die volgende:
Reëls:
• Indien moontlik, plaas advertensies self op die wall.
• Die is 'n gratis advertensieblad, ek plaas advertensies Maandae tot Vrydae soos ek tyd kry.
• Moet my asb ni

e in "inbox messages" saam met 80 ander mense tag nie - ek kry dan 80 emails (tag gerus posts en advertensies op die wall) JY SAL ONMIDDELLIK VAN DIE BLAD VERWYDER WORD
• Advertensies word op eie risiko geplaasJy reageer ook op eie risiko op advertensies wat geplaas word
• Indien jy weet van 'n scammer wat adverteer - laat weet asb onmiddellik, sodat dit gerapporteer kan word
• Geen versoeke vir kompetisies, geld, kos, klere ens of "like 'n blad of foto" sal geplaas word nie - plaas dit self op die wall. Geen geldmaak skemas of enige "work from home " advertensies sal toegelaat word nie (dis teen die wet, sien: http://www.legaltalk.co.za/work-from-home-opportunities-is-illegal-in-south-africa/ )
Jy sal geblok word vanaf die blad

Address

Potchefstroom
2531

Website

<>

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potchefstroom Adverteer Gratis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share