19/08/2019
Suzette Wilkens produksies bied
met trots aan: EVERGREEN
Suzette Wilkens produksies bied met trots aan EVERGREEN…
'n fantastiese musiekspel wat u nie mag mis nie. Kom geniet die skouspel musiek vertoning op Saterdag 12 Oktober om 7 namiddag by die NHK Potch Noord auditorium. U kan uitsien na die volgende musiek opvoerings, Who wants to live forever, Bridge over troubled water, Old man river, Nella Fantasia, Cry me a river, Music of the night, Love changes everything, Nessun Dorma en vele meer.
Soliste wat optree is Vita Wilkens, Schandry Kuhn, Marco Basson, Dewald Grobler en Johan Schlebusch.
Instrumentaliste wat optree is Ruan Kruyshaar, Armand Moolman, Johan Erasmus en Kobus van der Walt.
Vir slegs R100 pp kan u die skouspel van klank nie mis nie.
Daar sal heerlike verversings te koop wees vanaf 17:30. Kom eet, kom drink kom geniet…
12 Oktober 2019 - 19:00
Heerlikke Kerrie en Rys, pannekoek en koeldrank van 17:00 beskikbaar en ook na die vertoning so kom eet sommer daar.