07/11/2023
Slegs paar plekke nog beskikbaar💃🏻
Belê in JOUSELF, dis die beste belegging wat jy sal maak.
💃Is jy moeg vir vaal en oor-grote klere? Dalk pas niks meer bymekaar nie of jy sit met kaste vol klere maar niks is gemaklik of waarvan jy regtig hou nie. Jy koop net klere en skoene omdat die mode sê - dit wat tans op die rak is is wat jy moet dra.
Na hierdie konsultasie gaan jy koop wat by jou persoonlike styl pas, jou kleure gaan mekaar en jou komplimenteer en jou beste eienskappe uitbring, jou hare en grimering gaan by jou gesig en persoonlikheid pas💄
📣Hierdie spesiale aanbod is slegs vir NOVEMBER geldig. Kontak Glamorous Image and Style vandag nog om jou plek te bespreek.
📅Konsultasies is slegs van Ma - Vry beskikbaar.
Kontak ☎083 317 5041 vir meer inligting of om jou plek te konsultasie te bespreek.