TRecords Music - Entertainment SA

TRecords Music - Entertainment SA Trecords-Music-Entertainment is a company to help the independent and upcoming artists.

GROOTfm 90.5 ๐๐š๐ญ๐ญ๐ฅ๐ž ๐Ž๐Ÿ ๐“๐ก๐ž ๐๐š๐ง๐๐ฌ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ’ ๐“๐Ž๐ ๐Ÿ๐ŸŽ!!! ๐ŸŽถ๐ŸŽ™https://www.facebook.com/share/v/8eF27kw3ts2crJBq/?mibextid=oFDknkChri...
03/07/2024

GROOTfm 90.5 ๐๐š๐ญ๐ญ๐ฅ๐ž ๐Ž๐Ÿ ๐“๐ก๐ž ๐๐š๐ง๐๐ฌ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ’ ๐“๐Ž๐ ๐Ÿ๐ŸŽ!!! ๐ŸŽถ๐ŸŽ™

https://www.facebook.com/share/v/8eF27kw3ts2crJBq/?mibextid=oFDknk

Christo Kilian
Mathys Kilian
Clive Chive Vorster

Ontmoet vir: ๐๐ฎ๐ฐ๐ž๐ฅ๐ข๐ง๐  ๐™ข๐™š๐™ฉ ๐€๐ฌ ๐„๐ค ๐•๐š๐ง๐š๐š๐ง๐ ๐†๐š๐š๐ง ๐’๐ฅ๐š๐š๐ฉ

๐˜“๐˜๐˜’๐˜Œ ๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜š๐˜๐˜ˆ๐˜™๐˜Œ hierdie video ASB MENSE!

๐Ž๐๐“๐‡๐Ž๐”!! Hoe meer LIKES op DIE โ€˜Bandโ€™ se video, hoe groter is die kans dat hulle deurdring na die FINALE TOP 5!

**Die hoeveelheid LIKES is deel van 'n groter, omvattende keuringsproses in die bepaling van die FINALE TOP 5.




WhatsApp Group - https://chat.whatsapp.com/IvG1iEeQxKQAIx2PHYyeXk

Riempies - Hanri Se Lente Lied ๐ŸŽถ( Official Musiek Video ๐Ÿ“น)Die land se harte word geraak deur die Nuwe Liedjie Van Riempi...
18/05/2024

Riempies - Hanri Se Lente Lied ๐ŸŽถ
( Official Musiek Video ๐Ÿ“น)

Die land se harte word geraak deur die Nuwe Liedjie Van Riempies
Johann Oberholzer

Hierdie lied is รฑ huldeblyk van die mooiste siel wat die Here vir ons geleen het. Ek dra hierdie lied op aan my suster Hanri, wat haar aardse woning verlaat het en dit ingeruil het om saam met Engele die Hemel te verken.

Diรฉ lied word ook opgedra aan elke kind in die Autisme spektrum. Hulle word soms verkeerd verstaan, maar het รฑ hart van goud en niks kwaad in hulle nie. Dit is God se mooiste pรชrels op aarde.

Hierdie lied is รฑ huldeblyk van die mooiste siel wat die Here vir ons geleen het. Ek dra hierdie lied op aan my suster Hanri, wat haar aardse woning verlaat ...

01/05/2024

Hello it's Collin Nel here Owner of the Company. Just wanted to bring the following to your attention. Theo Nel. He's an Afrikaans Pop singer and Songwriter, Here's a rumor about him for singles released. Two singles Are on his Debut Album And The Greatest News is There Are a Music ๐Ÿ“ฝ๏ธ Video of Each One Of Them๐ŸŽค
Sentence The titles of the Singles Are ๐ŸŽถBOOMBOX๐ŸŽถ
Link ๐Ÿ”— https://youtu.be/jzyBAN8ktXU?si=VVNIfkpgamU1pxHm

๐ŸŽถVeldbrand๐ŸŽถ
Link ๐Ÿ”— https://youtu.be/JM0LwJPylZ4?si=VSbNsmWUXoHrlchN

28/04/2024
Moot Sand En Klip  se Karnival Naweek opening van 24 November 2023 Lekker lewendige musiek Theo Nel , eet stalletjies en...
23/11/2023

Moot Sand En Klip se Karnival Naweek opening van 24 November 2023

Lekker lewendige musiek Theo Nel , eet stalletjies en demonstrasies van ons nuwe lyn van Powertools. Daar gaan ook verteenwoordiger wees om meer inligting oor ons produkte te verskaf en maak seker om n aankope van R500 te maak om n Raffle kaartjie te kry vir ons Pryse wat daar n trekking gehou sal word.
Kontak gerus 072 380 8371 of 012 332 0189
https://mootsandklip.co.za/

05/06/2023

Bring jou vrou vir n lekker vrouedag by ons vrouedag fees in Hartebeespoort die 9de Augustus by Lulu's Pub en Grill en bederf haar met lekker kos en staletjies en lekker vroue vermaak vir die dag. R200 PP R50 per kind O/12 EARLY BIRD KAARTJIES BESKIKBAAR TEEN 150 PP !!!
VERASSING KUNSTENAAR INGESLUIT Geen O/18 na 19:30 WHATSAPP NOU NA: 064 553 3186

Aanlyn kaartjie sal binnekort bekend gemaak word.

Address

-
Pretoria
0082

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27692754808

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TRecords Music - Entertainment SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share