Lilly & Xi

Lilly & Xi Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lilly & Xi, Pretoria.

Oulike baba vessies! 🤍Enige ontwerp, tema of bewoording – net R95.WhatsApp om te bestelKoerier landswyd
06/03/2026

Oulike baba vessies! 🤍
Enige ontwerp, tema of bewoording – net R95.

WhatsApp om te bestel
Koerier landswyd

Splinternuwe 850ml DOUBLE WALL stainless steel water bottels in voorraad!Hou water / koeldrank heeldag koud 🙌Water botte...
18/02/2026

Splinternuwe 850ml DOUBLE WALL stainless steel water bottels in voorraad!

Hou water / koeldrank heeldag koud 🙌

Water bottel R 185
Drawstring bag R 55

Ons skool sticker pakket is perfek vir potlode, penne, liniale en meer.Verskeie groottes, enige tema – met liefde gemaak...
15/12/2025

Ons skool sticker pakket is perfek vir potlode, penne, liniale en meer.
Verskeie groottes, enige tema – met liefde gemaak.
Slegs R129 💛
Oulik, uniek, waterdig en prakties!











https://wa.me/27662363755

Op soek na daardie perfekte, persoonlike Kersgeskenk?Ons het ietsie vir mans, vroue én kinders ✨✔️ Uniek✔️ Prakties én m...
12/12/2025

Op soek na daardie perfekte, persoonlike Kersgeskenk?
Ons het ietsie vir mans, vroue én kinders ✨

✔️ Uniek
✔️ Prakties én mooi

⏰ Bestellings sluit Maandag, 15 Desember
📲 WhatsApp ons vir meer besonderhede

https://wa.me/27662363755












Op soek na die perfekte geskenk vir Pa, Oupa, Man, Broer of Braai-vriend?🍺 Duitse bierbeker✍️ Enige naam✔️ Uniek✔️ Prakt...
12/12/2025

Op soek na die perfekte geskenk vir Pa, Oupa, Man, Broer of Braai-vriend?
🍺 Duitse bierbeker
✍️ Enige naam

✔️ Uniek
✔️ Prakties
✔️ Hy gaan dit lank ná Kersfees nog gebruik

Slegs R250
Bestellings sluit Maandag, 15 Desember

Stuur vir ons ’n WhatsApp met die naam en sorteer vandag nog jou Kersfees inkopies uit!

https://wa.me/27662363755

Pragtige notaboekies! Bestellings sluit 15 Desember
09/12/2025

Pragtige notaboekies!

Bestellings sluit 15 Desember

Persoonlike Kersfeesballetjies – 8cm ✨Maak jou boom ekstra spesiaal!Beskikbaar in rooi, silwer en groen 🎄Perfek vir gesk...
01/12/2025

Persoonlike Kersfeesballetjies – 8cm ✨

Maak jou boom ekstra spesiaal!
Beskikbaar in rooi, silwer en groen 🎄

Perfek vir geskenke, kinders se name of ’n spesiale herinnering.

Bestel joune vandag!

2026 Dagboeke is hier!Kry jou A4 of A5 dagboek – enige ontwerp, perfek vir werk, skool of geskenke.📘 A4 – R250📗 A5 – R18...
01/12/2025

2026 Dagboeke is hier!
Kry jou A4 of A5 dagboek – enige ontwerp, perfek vir werk, skool of geskenke.
📘 A4 – R250
📗 A5 – R180

Bestel joune vandag!

Address

Pretoria
0017

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lilly & Xi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share