30/06/2026
Die enigste moeilike besluit wat jy vandag gaan neem: Look 1, 2 of 3?
Vir die Julie-uitgawe van rooi rose het ons die voorreg gehad om Jana Kruger se drie unieke looks te stileer, en elke uitrusting vertel sy eie storie.
Van tydlose elegansie… Tot moderne minimalisme…
En ’n statement-oomblik wat wys dat styl baie meer is as net klere.
Ons glo die regte stilering gaan nie daaroor om iemand te verander nie. Dit gaan daaroor om hul persoonlikheid nóg helderder te laat skyn. En Jana maak dit só maklik.
Leocé het weer elke ontwerp ge-nail!!!!
Styling - Scott&Jacobs Styling
Hare & Grimering - Willem Botha met Willem Botha Beauty
Designer - George Stander van Leocé