03/10/2026
Goeie nuus โ ๐ผ๐๐ฉ๐๐ง ๐๐ก๐ ๐ ๐ข๐๐ฃ kom verhoog toe! ๐ญ
Vir baie mense bring die naam sommer dadelik herinneringe terug. Vir ander is dit โn storie waarvan hulle al gehoor het, maar nooit self beleef het nie.
Nou kry โn nuwe generasie die kans om ๐๐จ๐ต๐ฆ๐ณ ๐ฆ๐ญ๐ฌ๐ฆ ๐ฎ๐ข๐ฏ vir hulself te ontdek โ hierdie keer as โn splinternuwe musiekblyspel by ๐๐ณ๐ฟ๐ถ๐๐ผ๐ฟ๐๐บ ๐ง๐ฒ๐ฎ๐๐ฒ๐ฟ.
๐๏ธ Kaartjies is nou beskikbaar!
๐
Vanaf April tot Junie 2027
๐ AfriForum Teater