Bengufarm

Call Directions Website

Bengufarm South African developed farm management PC software and app with modules for beef cattle, sheep, goats, various game species, pigs and for breeding management.

The software and app meets all the needs of the southern African stud and commercial farmers. BenguFarm is SA-developed farm management PC software and a Mobile app with modules for beef cattle, sheep & goats, various game species, pigs and for breeding management. It is your all-in-one on-farm management information system for easy and efficient record keeping of an inventory of animals, movement of animals, evaluation of reproduction, production and appearance for use in selection and breeding, day-to-day management, stock registers, expenditures and income as well as marketing. It is the ideal management software for precision farming.

Het jy geweet?In BenguFarm kan jy die inteelpersentasies van die nageslag van beplande parings bereken op grond van die ...
10/10/2026

Het jy geweet?
In BenguFarm kan jy die inteelpersentasies van die nageslag van beplande parings bereken op grond van die beskikbare stamboom inligting. Gaan na Reproduksie > Inteel Berekening vir Beplande Parings. Gebruik die Hulp funksie indien nodig.
* Inteelpersentasies in rooi is hoër as die waarde opgestel (verstek = 6.25%) vir “Waarsku indien Inteelpersentasie hoër is as” by Opstellings > Kuddes > Dekking, Dragtigheid en Kalwings/Lammings en sulke parings moet liefs vermy word. Let wel: ‘n Nul persent inteel kan óf beteken dat daar geen gemeenskaplike voorouers is in die betrokke twee diere se stambome vir die gekose aantal generasies nie, óf dat stamboomdata onbreek.
* Merk die opsie “Bereken Inteling vir vroulike Diere gebore uit meerbul parings vir Moontlike Vaders” bo-aan die skerm om die inteling te bereken vir die gekose vroulike diere wat gebore is uit ’n meerbul paring, m.a.w. waar die vader ?MULTISIRE” is en die betrokke bulle gespesifiseer is. Indien hierdie opsie gemerk is, sal die inteling bereken word asof elk van die meerbulle die vader van die vroulike dier is en die hoogste inteling vir al die gegewe bulle, vertoon word. Let wel dat waar 'n dier sonder 'n vader, maar gebore uit 'n meerbul paring, enige ander plek in die stamboom voorkom, die berekening gedoen sal word asof daardie vader onbekend is.
* Indien die gloeilamp in die “FM” (Freemartin) kolom in rooi vertoon, beteken dit die vroulike dier is gebore as een van 'n tweeling saam met ‘n manlike dier. Sulke vroulike diere is gewoonlik onvrugbaar.
* Klik op die Algemene Inteel % knoppie onderaan die skerm vir die inteel persentasies van sekere algemene parings.
* Dekkings kan direk op hierdie skerm aangeteken word deur die betrokke bul(le)/ram(me) en koei/ooi kombinasies te kies en onderaan die skerm die dekkings aan te teken vir die gekose kombinasies.

08/10/2026
BenguFarm GENETICS module vir Telingsbesluite:Is jy ‘n stoetteler? Sukkel jy om te besluit watter vroulike diere om by e...
02/10/2026

BenguFarm GENETICS module vir Telingsbesluite:
Is jy ‘n stoetteler? Sukkel jy om te besluit watter vroulike diere om by elke bul/ram te sit vir die dekseisoen of met watter bul/ram se semen ‘n vroulike dier geïnsemineer moet word? Het jy hulp nodig met die uitsoek van teelbulle/ramme om die teeldoelwitte vir jou kudde te bereik en die genetiese vordering van jou kudde te versnel?
Die BenguFarm GENETICS module stel telers in staat stel om die teling van hul kuddes te bestuur deur die bepaling van die beste parings om jou teeldoelwitte te bereik.
Vir meer inligting, besoek https://www.bengufarm.co.za/index.php/genetics of kontak jou BenguFarm agent.

Did you know?To highlight certain animal data (e.g. cows with days since last calving more than 500 days) as well as set...
25/09/2026

Did you know?
To highlight certain animal data (e.g. cows with days since last calving more than 500 days) as well as setting up rank values for the selected criteria on BenguFarm's main screen's Herd Layout, go to Display Options > Setup Herd Layout Highlighting and Rank Value (icon with small squares with different colours). Use the Help function if necessary. Please note: If Activate Highlighting and Rank Value is checked, the field AFC (Age First Calving) of females older than 36 months without a calf on record is automatically highlighted in red. The columns ID No, Sire and Dam are also automatically highlighted in green, blue and pink, respectively. Under the Pregnancy section, the Expected Calving Date will automatically be highlighted in red if it is already more than two weeks past that date. For a video with step-by-step instructions to set up highlighting, visit the BenguFarm Support Channel on YouTube at: youtube.com/ > Herd Layout: Highlighting – Highlight Values and Rank Values.

Did you know?In BenguFarm, you can record rainfall on your farm by location, if applicable. This way, you can track exac...
22/09/2026

Did you know?
In BenguFarm, you can record rainfall on your farm by location, if applicable. This way, you can track exactly when and how much rain you had and display it by month and year, with averages, in various graphical formats. To use this feature, go to Other Data > Rainfall and follow the step-by-step “Help” instructions if needed.

Het jy geweet?BenguFarm maak voorsiening om, wanneer diere vervoer moet word (bv. nadat hulle verkoop is) ’n Veeverwyder...
16/09/2026

Het jy geweet?
BenguFarm maak voorsiening om, wanneer diere vervoer moet word (bv. nadat hulle verkoop is) ’n Veeverwydering Sertifikaat, Dokument van Identifikasie en/of Gesondheidsverklaring met die nodige dierinligting direk in die program te skep en te druk. Gaan na Verslae > Aankope, Veilings, Verkope, Vrektes en Uitskotte > Veeverwydering Sertifikaat, Dokument van Identifikasie en Gesondheidsverklaring.
•

Het jy geweet?Indien dekkings vir een of ander rede nie aangeteken was nie (bv. omdat geen dekseisoene gebruik word nie)...
12/09/2026

Het jy geweet?
Indien dekkings vir een of ander rede nie aangeteken was nie (bv. omdat geen dekseisoene gebruik word nie) en mits die betrokke diere gekoppel is aan kampe en kamp verskuiwings geskiedenis beskikbaar is vir minstens 9.5 maande, kan jy die moontlike vader van 'n kalf bepaal vanaf die kamp verskuiwing geskiedenis. Op die Dekdata area van die Kalwing skerm, kliek op die knoppie “Bulle in Dieselfde Kamp as Koei by Dekking” verste regs van die Bul veld. Dit bring 'n venster op wat die bul(le) vertoon wat in dieselfde kamp as die koei was op die stadium wat die koei dragtig moes geword het. Jy kan hierdie bul (of bulle as muli-bulle) kies as die vader.

What's new?A new, major update of BenguFarm was released on 19 August. This update of BenguFarm marks the move to the us...
22/08/2026

What's new?
A new, major update of BenguFarm was released on 19 August. This update of BenguFarm marks the move to the use of a new database system that BenguFarm uses in the background. BenguFarm previously linked to JET 4.0 databases (MS Access). While MS Access databases are fast, it has certain limitations. BenguFarm now use the MS SQL database. MS SQL is an industry leading database that is much more robust, offers higher capacity and better networking performance. It also opens further optimisation options in future BenguFarm versions.

Did you know?When the cow/ewe and calving/lambing date are selected on the Calving/Lambing screen and if a mating(s) was...
19/08/2026

Did you know?
When the cow/ewe and calving/lambing date are selected on the Calving/Lambing screen and if a mating(s) was recorded for the applicable cow/ewe that could cause a calving/lambing on the calving/lambing date (according to the minimum and maximum pregnancy period as set up at Settings > Herds > Matings, Pregnancy and Calving/Lambing), the most probable bull's/ram's number (based on the expected calving/lambing date from the mating record) will automatically be displayed as the sire of the calf/lamb.
If there are two matings (e.g. AI/Lapa and natural) listed as possible matings, the sire is uncertain because the calving/lambing date falls within the minimum and maximum pregnancy period for more than one mating. BenguFarm will consequently display New Mating at Sire (Mating). If the list of matings is opened, existing matings for the cow/ewe will be displayed. Select New Mating. At Mating Details (blue part of the calving/lambing screen), select ?MULTISIRE? in the Sire field and select the relevant possible sires at Additional Sires. This is the correct recording of the calving/lambing and it will also help you to remember to have the correct sire confirmed with DNA.

Het jy geweet? Om vining en maklik te kontroleer watter diere in jou kudde se ouers is geverifieer met DNA ontleding, ga...
13/08/2026

Het jy geweet?
Om vining en maklik te kontroleer watter diere in jou kudde se ouers is geverifieer met DNA ontleding, gaan in BenguFarm na Verslae > My Verslae > Dierdata. Kliek op Verslag Kolomme (Uitleg) en kies in die Algemeen afdeling die velde Vader DNA Geverifieerd en Moeder DNA Geverifieerd. Kliek op Kies Diere (Kriteria) en kies die diere wat jy wil insluit in die verslag. Kliek dan op op Besigtig Verslag.

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27 82 801 2026

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bengufarm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share