Edge Communications

Edge Communications Edge Communications is a South African public relations firm. "Communicate and Connect" Communicate and connect.

Edge Communications assist brands in creating meaningful connections with all stakeholders through communication, design, and development solutions. We specialise in a spectrum of traditional and digital communication solutions. Edge Communications will get your messages across to the right people at the right time to achieve your companyโ€™s goals.

As deel van ons ๐Ÿ๐ŸŽ ๐‰๐š๐š๐ซ. ๐Ÿ๐ŸŽ ๐๐ž๐ฌ๐ข๐ ๐ก๐ž๐๐ž. ๐Ÿ๐ŸŽ ๐’๐ญ๐จ๐ซ๐ข๐ž๐ฌ.-๐ฏ๐ž๐ฅ๐๐ญ๐จ๐ , help ons plaaslike besighede om meer blootstelling te kry. L...
28/08/2026

As deel van ons ๐Ÿ๐ŸŽ ๐‰๐š๐š๐ซ. ๐Ÿ๐ŸŽ ๐๐ž๐ฌ๐ข๐ ๐ก๐ž๐๐ž. ๐Ÿ๐ŸŽ ๐’๐ญ๐จ๐ซ๐ข๐ž๐ฌ.-๐ฏ๐ž๐ฅ๐๐ญ๐จ๐ , help ons plaaslike besighede om meer blootstelling te kry.

Luister saam na die onderhoud met Pieter van Helden van The Helden Distillery, een van die tien gekose besighede, se onderhoud op Bizskoops. Ongeveer 100 000 luisteraars sal weekliks hierdie onderhoud hoor.

Luister hier: https://iono.fm/e/1711561

Die regering werk steeds daaraan om 'n permanente Basiese Inkomsteondersteuningstoelaag te vestig, en ons hoor van volhoubaarheid by Naspers. Professor Waldo Krugell bespreek die Amerikaanse staatsskuld en die impak daarvan op die rand. In internasionale sake-nuus is Shein gereed om op die Hong Kong...

Ons span het vandag saam met ons kliรซnt, Lig in Duisternis Uitgewers, by Kleutergenot Kleuterskool gekuier. Elke oomblik...
26/08/2026

Ons span het vandag saam met ons kliรซnt, Lig in Duisternis Uitgewers, by Kleutergenot Kleuterskool gekuier. Elke oomblik van die voorlesing van ๐ท๐‘–๐‘’ ๐‘Ž๐‘๐‘–๐‘’ ๐‘ค๐‘Ž๐‘ก ๐‘›๐‘–๐‘’ ๐‘”๐‘Ÿ๐‘œ๐‘’๐‘›๐‘ก๐‘’ ๐‘ค๐‘œ๐‘ข ๐‘’๐‘’๐‘ก ๐‘›๐‘–๐‘’ deur Marjan van de Kamp, is op beeldmateriaal vasgelรช. Ons spanlede was deel van die aksie, en het sommer die apie-kostuum aangehad en 'n liedjie en die dansie vir die kleuters geleer. Daar is verseker dat alles met die program seepglad verloop het!

26/08/2026

Our social media marketing can help you. If the content is good but nobody sees it, what good comes out of that? We deploy a variety of distribution strategies that produce quality traffic and drive page views, getting eyes on your content and driving action.

Contact us at [email protected]

Ons span is DEEL VAN DIE AKSIE by TLU SA se gholfdag!
21/08/2026

Ons span is DEEL VAN DIE AKSIE by TLU SA se gholfdag!

Ons span is op hierdie mooiweersdag by ons kliรซnt TLU SA se gholfdag by Pebble Rock Golf & Country Club! Om prakties bet...
21/08/2026

Ons span is op hierdie mooiweersdag by ons kliรซnt TLU SA se gholfdag by Pebble Rock Golf & Country Club! Om prakties betrokke en fisies teenwoordig by geleenthede te wees, is deel van die hart van Edge Communications.

๐‡๐š๐ฉ๐ฉ๐ฒ ๐–๐จ๐ซ๐ฅ๐ ๐๐ก๐จ๐ญ๐จ๐ ๐ซ๐š๐ฉ๐ก๐ฒ ๐ƒ๐š๐ฒ! At Edge Communications we know the importance of a good photo! โ€œ๐‘‡โ„Ž๐‘’๐‘Ÿ๐‘’ ๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘’ ๐‘›๐‘œ ๐‘Ÿ๐‘ข๐‘™๐‘’๐‘  ๐‘“๐‘œ๐‘Ÿ ๐‘”๐‘œ๐‘œ๐‘‘...
19/08/2026

๐‡๐š๐ฉ๐ฉ๐ฒ ๐–๐จ๐ซ๐ฅ๐ ๐๐ก๐จ๐ญ๐จ๐ ๐ซ๐š๐ฉ๐ก๐ฒ ๐ƒ๐š๐ฒ! At Edge Communications we know the importance of a good photo!

โ€œ๐‘‡โ„Ž๐‘’๐‘Ÿ๐‘’ ๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘’ ๐‘›๐‘œ ๐‘Ÿ๐‘ข๐‘™๐‘’๐‘  ๐‘“๐‘œ๐‘Ÿ ๐‘”๐‘œ๐‘œ๐‘‘ ๐‘โ„Ž๐‘œ๐‘ก๐‘œ๐‘”๐‘Ÿ๐‘Ž๐‘โ„Ž๐‘ , ๐‘กโ„Ž๐‘’๐‘Ÿ๐‘’ ๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘’ ๐‘œ๐‘›๐‘™๐‘ฆ ๐‘”๐‘œ๐‘œ๐‘‘ ๐‘โ„Ž๐‘œ๐‘ก๐‘œ๐‘”๐‘Ÿ๐‘Ž๐‘โ„Ž๐‘ .โ€ - Ansel Adams

18/08/2026

Convey your messages effectively when interacting with the media. Edge Communicationsโ€™ media training program teaches several tools for working with the media.

Contact us at [email protected]

As deel van ๐•๐ซ๐จ๐ฎ๐ž๐ฆ๐š๐š๐ง๐ deel ons span graag meer oor die vroue waarna hulle opkyk. Ons is dankbaar vir die vroue wat ons ...
13/08/2026

As deel van ๐•๐ซ๐จ๐ฎ๐ž๐ฆ๐š๐š๐ง๐ deel ons span graag meer oor die vroue waarna hulle opkyk. Ons is dankbaar vir die vroue wat ons vorm, by wie ons iets kan leer, en wat lewens om hulle verryk.

๐ƒ๐š๐ง๐ž๐ญ ๐ฏ๐š๐ง ๐–๐ข๐ฃ๐ค - ๐‘๐ž๐ค๐ž๐ง๐ข๐ง๐ ๐›๐ž๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฎ๐ซ๐๐ž๐ซ

โ€œMy rolmodel is my ma, Hester.

Sy is al deur ongelooflik baie, maar staan altyd as die rots vir haar gesin en die skild wat haar kinders beskerm met als wat sy het. In โ€™n wรชreld waar als ons as vrouens probeer leer dat as jy as sterk gesien wil word moet jy hard wees, het my liefste moeder nog altyd haar mooi sagte omgee-hart behou en vir almal gewys dat om sterk te wees soms ook net beteken om lief te bly en te bly omgee maak nie saak wat nie.โ€

As deel van ๐•๐ซ๐จ๐ฎ๐ž๐ฆ๐š๐š๐ง๐ deel ons span graag meer oor die vroue waarna hulle opkyk. Ons is dankbaar vir die vroue wat ons ...
11/08/2026

As deel van ๐•๐ซ๐จ๐ฎ๐ž๐ฆ๐š๐š๐ง๐ deel ons span graag meer oor die vroue waarna hulle opkyk. Ons is dankbaar vir die vroue wat ons vorm, by wie ons iets kan leer, en wat lewens om hulle verryk.

๐‚๐š๐ซ๐ข๐š ๐ฏ๐š๐ง ๐๐ž๐ซ ๐Œ๐ž๐ซ๐ฐ๐ž - ๐‘๐ž๐ค๐ž๐ง๐ข๐ง๐ ๐›๐ž๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฎ๐ซ๐๐ž๐ซ

โ€œEk bewonder my ma, Erna van der Merwe, omdat sy haar verantwoordelikhede met genade en geduld dra.

Sy antwoord ook al 40 keer per dag haar foon as ek bel om goed te vra soos hoe lank ek die oorskiethoender in die yskas kan bรชre voor dit sleg raak.โ€

Address

Pretoria
0035

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Edge Communications posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Edge Communications:

Shortcuts

Share