Handjie Vol Liefde

Handjie Vol Liefde Graphic Design ~ Invitations ~ Event Stationery ~ Laser Cutting & Engraving ~ Gifts ~ Decor ALS doen ons vir HOM!!!

2 Tim 1:6

‘’For this reason I remind you to kindle afresh the gift of God which is in you through the laying on of my hands.’’

HandjieVolLiefde is die begin van ‘n reis tussen 2 vriendinne 2 Susters... ‘n Vriendskap wat propvol liefde, en kreatiwiteit aan mekaar geplak is. Ons sien uit om die padjie aan te pak saam met elke liewe een met wie ons in aanraking gaan kom. Al die eer aan ons Hemelse

Vader wat aan ons die talente gegee het om dit te doen. Met ‘n God soos Hy is enige iets moontlik en ons is dankbaar om ons werk van ons hande als aan Hom terug te gee.

‘’STIR THE FIRE, FAN THE FLAME!’’

Met n Hart vol liefde bied ons Produkte gemaak met n Handjie vol liefde aan julle!!!! FUNKSIES
Ons spesialiseer in die ondersoek, ontwerp , beplanning, koördinering en evaluering van korporatiewe funksies soos bekendstellings, fondsinsamelings, toekennings aande , spanbou-aktiwiteite , sowel as alle rasse van private funksies, insluitend kinders se partytjies , baba-tee , kombuis-tee en verjaarsdae . TROUES
Dekor is wat jou funksie te lewe bring- en dit moet 'n storie vertel, dit is 'n verlengstuk van jou persoonlikheid. Ons spesialiseer in die huur van kwaliteit troue / versiering toerusting en blomme reëlings vir enige geleentheid . Beplanning van 'n troue is 'n reuse taak , wat noukeurige beplanning vereis om te verseker dat alles volgens plan verloop . Ons is passievol oor wat ons doen en help ons bruide om hul droom troue te hê deur respek en hulle te voorsien met waarde vir hul geld. EN ONDER ANDERE
As jy iets ouliks en moois sien, hoekom nie, dit is jou winkel trollie aanlyn ons lewer landwyd die produkte af .Alle produkte is posgeld uitgesluit.

18/01/2023

Doen dit met Liefde...

Die “Love Coupons” was op groot aanvraag laas jaar, ons het besluit om dit weer beskikbaar te stel.

Julle het nou die die opsies om jou eie aktiwiteite/ idees neer te pen en dit persoonlik te maak…

Gedruk of Elektroniese “Love Coupons” nou beskikbaar
Kontak ons by per epos of Whatsapp om jou besteling te plaas

✉️[email protected]
📞0795132582

Graphic Design ~ Invitations ~ Event Stationery ~ Laser Cutting & Engraving ~ Gifts ~ Decor

Ons raak deel van Die Klein - Bederf Produkte span en die jaar begin Klein GROOT…hou die blad dop want ons het nog baie ...
14/01/2023

Ons raak deel van Die Klein - Bederf Produkte span en die jaar begin Klein GROOT…hou die blad dop want ons het nog baie meer om te deel

Dit is weer tyd om 'n KLEIN bietjie te WEN....

Januarie is vir ons almal lank.. so wie is nou NIE lus om sommer al klaar te beplan aan die volgende vakansie nie...

WEN 'N WEEK SE VAKANSIE!

Kom maak 'n draai in Mosselbaai en kuier vir 'n hele week in die hart van Hartenbos - een van Suid-Afrika se gewildste vakansie-bestemmings!

Behalwe vir 'n week se verblyf in Hartenbos, kan jy ook R1500.00 se Klein produkte wen en 'n gesin-fotosessie op die strand deur die baie talentvolle Elizabeth J

Hoe maak jy om te wen?
Só maak jy...

1. Like EN follow ons Klein - Bederf Produkte Facebook-blad.
2. Share ons Klein - Bederf Produkte Facebook-blad
3. Tag jou vriendinne in die comments of "invite" hulle om die page te like.

Hoe meer keer jy aktief is op die blad, hoe beter is jou kans om te wen!

Die kompetisie sluit 31 Januarie om middernag en ons sal die wenner aankondig op 1 Februarie, om 13h00 - op hierdie blad.

Baie sterkte, ons hoop om JOU in Hartenbos te sien.

KLEIN gaan groot in 2023 en indien jy nog as 'n Klein Agent wil registreer is jy baie welkom, volg gerus hierdie skakel:

https://www.kleinbederf.co.za/groothandel-registrasie/

Elektroniese Uitnodigings Kontak ons om jou Uitnodiging te ontwerp      jy noem dit ons doen dit✉️handjievolliefde@gmail...
07/02/2022

Elektroniese Uitnodigings

Kontak ons om jou Uitnodiging te ontwerp
jy noem dit ons doen dit

✉️[email protected]
📞0795132582

Doen dit met Liefde...Is jy lus vir iets anders en hardloop uit idees uit?Gedruk of Elektroniese “Love Coupons” nou besk...
01/02/2022

Doen dit met Liefde...

Is jy lus vir iets anders en hardloop uit idees uit?

Gedruk of Elektroniese “Love Coupons” nou beskikbaar
Kontak ons by per epos of Whatsapp om jou besteling te plaas

✉️[email protected]
📞0795132582

Elektroniese UitnodigingsJy gee jou idee, ons maak dit gebeur.Kontak ons by   per epos of Whatsapp✉️handjievolliefde@gma...
24/01/2022

Elektroniese Uitnodigings

Jy gee jou idee, ons maak dit gebeur.
Kontak ons by per epos of Whatsapp

✉️[email protected]
📞0795132582

26/12/2021

Ons vier nog ’n somerson, liefdesvolle kersfees want, die koningskind was gebore.
Kersfees is een van die kosbaarste tye saam met familie en vriende, geniet elke oomblik
~ Handjie Vol Liefde

12/01/2021

Bestel jou 2021 dagboek vandag. Ons het die digitale PDF formaat produk vir jou beskikbaar om self te druk.
Geen fisiese produk sal gestuur word nie indien jy dit spesiaal versoek.
Los gerus jou epos en ons stuur met liefde vir jou meer inligting.

25/12/2020
15/09/2020

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

0795132582

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Handjie Vol Liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Handjie Vol Liefde:

Share