Bloubessie - ontwerp en benodigdhede

Bloubessie - ontwerp en benodigdhede Bloubessie - Ontwerp & Benodigdhede is an online graphic design studio / store with a passion for cre We are creative by nature, passionate about design.

WHY CHOOSE US
Well it's very simple - Blouebessie ontwerp & benodigdhede loves working with a wide variety of brides, all with different styles and budgets. We are dedicated to give each bride access to quality wedding invitations and stationery.

12/12/2022

Apparently is dit al uitvikoep😳😳😳

Ons doen marknavorsing !💕Kom koop jou MEGA troudag beplanner gevul met 135 bladsye vol beplanning. Van die kombuistee to...
28/10/2021

Ons doen marknavorsing !💕
Kom koop jou MEGA troudag beplanner gevul met 135 bladsye vol beplanning. Van die kombuistee tot die troue begroting. Julle geloftes (vows) en die honeymoon!

Ons ontwerp met passie en baie liefde. SLEGS R380 per boek! Net die naweek by die - WE DO WEDDINGS EXPO te Thulani Resort Restaurant

Al wat jy moet doen comment jou gunsteling tema hier onder 👇🏻

01/09/2021
Bloubessie - ontwerp en benodigdhede geskenk bokse is die perfekte manier om jouself en die mense om jou te bederf op di...
30/08/2021

Bloubessie - ontwerp en benodigdhede geskenk bokse is die perfekte manier om jouself en die mense om jou te bederf op die dag van die troue of as geskenk te gee aan jou strooimeisies, bruidegom en moeders. TAG n BRUID!
Ons bied geskenke vir enige persoon, geleentheid of onderneming
Ons is kinderlik opgewonde oor die nuwe avontuur en kon nie meer wag om dit te deel nie...

Ons laai nog produkte sou hou die webwerf dop!
Moet nie uit mis nie!!!
WA 0836007288 of email [email protected]
https://bloubessieontwerp.com/collections/wedding-day-package

RING BOKSIE TROTS 😍 Ons produkte is is PRAGTIG! TAG n bruidjie!HELP ONS KIES, WATTER EEN VERKIES JY?Ons ontwerp met sove...
10/08/2021

RING BOKSIE TROTS 😍
Ons produkte is is PRAGTIG! TAG n bruidjie!

HELP ONS KIES, WATTER EEN VERKIES JY?

Ons ontwerp met soveel passie en liefde. “Attention to detail”
Wil jy ook iets uniek he vir jou troudag?

Kontak ons vir bestelling WA 0836007288 of [email protected]

Die beplanning van 'n KOMBUISTEE OF BACHELORETTE  was nog nooit so maklik nie. TAG N BRIDESMAID!!!Hou 'n KOMBUISTEE/BACH...
02/08/2021

Die beplanning van 'n KOMBUISTEE OF BACHELORETTE was nog nooit so maklik nie. TAG N BRIDESMAID!!!
Hou 'n KOMBUISTEE/BACHELORETTE -bash met min of geen moeite nie!

Ons BRIDAL SHOWER BOX bevat al die items wat jy benodig vir 'n prettige partytjie tuis.
Bestel jou BOKSIE, kies ‘n tema, en dit word by jou deur aflewer. PARTYTJIE TYD !!!

Ons nuwe Bridalshower Bokse bevat 'n klomp wonderlike items om jou tuis kombuistee/bachelorette te vier!

*10 wonderlike temas om van te kies
1. Kies jou tema;
2. Bestel die boks;
3. Afgelewer by jou deur;.
4. Partytjie tyd.
Om te bestel, stuur 'n e-pos aan [email protected]
https://bloubessieontwerp.com/collections/bridal-shower-box

Address

Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloubessie - ontwerp en benodigdhede posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share