20/03/2022
Baie, baie dankie vir almal se ondersteuning aan Stephan die afgelope 5 jaar.
Julle het elkeen gehelp dat hy menswaardig voel en dat hy kon trots wees op iets wat hy doen. Ons trek Kaap toe en hy gaan dus nie meer beskuit of gemmerbier in Pretoria kan verkoop nie. Marietjie Ferreira het sy gemmerbier-besigheid by hom gekoop en julle is welkom om haar te kontak om steeds van Stephan se lekker gemmerbier te koop. Haar nr is +27 82 926 3102.
Nogmaals dankie uit ons harte!
Leon, Monique en Stephan