Beautiful Change

Beautiful Change We offer makeup and image consulting services.

At Beautiful Change I love to equip women with the skills and knowledge to enhance their personal style, mentor them through their personal transformation and inspire confidence that shines from within.

26/08/2026
Ek en Emri is te sien in Jeandré se nuuste episode van Seremoniemonster, 'n podcast oor troues op Youtube.  Ons gesels o...
04/08/2026

Ek en Emri is te sien in Jeandré se nuuste episode van Seremoniemonster, 'n podcast oor troues op Youtube.
Ons gesels oor hare en grimering op jou troudag in Die Mooi Agter Die Mooi. Ons deel ook lekker snaakse gebeure... Dankie Jeandre Venter, dit was fun!
Gaan kyk gerus. 💄💍💇‍♀️👰‍♀️

Seremoniemonster
Captivating Mobile Hair & Makeup
Emri Clowes
Jeandre Venter
MC Jeandre Venter
Fame Weddings
Charl Brecher

🎙️ Welkom by Episode 5 van die Seremoniemonster Podgooi!In hierdi...

‘N lekker fun makeup workshop vir Sonica en Yolandi, twee vriendinne van Harties. Hulle het so uit gesien na hierdie dag...
15/07/2026

‘N lekker fun makeup workshop vir Sonica en Yolandi, twee vriendinne van Harties. Hulle het so uit gesien na hierdie dag en dit baie geniet!✨. Dis vir my heerlik om tegnieke te kan leer wat maklik genoeg is vir almal om te kan aanleer.

Sonica se terugvoer: “Baie dankie ons het baie fun gehad en n klomp nuwe tricks geleer. 🥰
Ek het baie uitgesien na vandag en dit het beslis nie gedisappoint nie”




💕

Op Pieter & Riana se 3 maande herdenking wil ek graag met julle my sussie se troudag deel.💕Hierdie is so ‘n spesiale pos...
14/06/2026

Op Pieter & Riana se 3 maande herdenking wil ek graag met julle my sussie se troudag deel.💕

Hierdie is so ‘n spesiale post vir my en my wens vir julle twee is jare en jare en jare se geluk, liefde, goeie tye en baie memories saam! Julle pas perfek by mekaar en ek is die Here ewig dankbaar dat Hy twee oulike mense saam gesit het en steeds gebede verhoor.

Julle troue was ook ‘n gebedsaak, in ‘n week wat dit baie gereën het. Die oggend van jul troue was ek vroeg buite en dis asof die Here net gesê het, als gaan uitwerk. En dit het! Ook dat ons geseënd kan wees om nog albei ouerpare by die troue te kon hê wat dit saam kon deel.

Hier is ‘n paar fotos deur die talentvolle span van Fame Weddings.

Venue: Intiem Weddings & Elopement
Fotografie & videografie: fame.weddings
Haarstilering: ons amazing en goeie vriendin, Emri Captivating Hair and Makeup
Trourok: Bride&co South Africa
Paartjie se ringe: Shani D Jewellery

Riana Slabbert

Natural airbrush makeup done for my gorgeous friend Kirstyn for a corporate photoshoot✨Kirstyn van Schalkwyk
13/06/2026

Natural airbrush makeup done for my gorgeous friend Kirstyn for a corporate photoshoot✨

Kirstyn van Schalkwyk



Address

Wonderboom
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30

Telephone

+27832397378

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beautiful Change posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Beautiful Change:

Shortcuts

Share