Skool Plus / School Plus

Skool Plus / School Plus Embroidery on the go. Heavenly Stitches gots your back.
*Sewing is my theropy*

Ouers en leerders / Parents and learnersOnder ons advertensie is voorbeelde van hoe ons opsommings lyk. Baie dankieBelow...
08/04/2020

Ouers en leerders / Parents and learners
Onder ons advertensie is voorbeelde van hoe ons opsommings lyk. Baie dankie
Below our advertisement is examples of how our summaries look like. Thank you

Middag almalJa Skool Plus het ook 'n Black Friday😲Indien u by ons aan sluit op die 29ste November 2019 betaal u slegs R1...
26/11/2019

Middag almal
Ja Skool Plus het ook 'n Black Friday😲
Indien u by ons aan sluit op die 29ste November 2019 betaal u slegs R150 per maand.
As u op die 30ste November 2019 vir die hele jaar betaal is dit slegs R1500 vir die jaar.
Kom opskud, opskud 29 November is amper hier!!!
Aangeheg is ons pamflet en ons inskrywingsvorm vir volgende jaar.
Hoop om gou van u te hoor.
Die Skool Plus familie

Afternoon everyone
Yes School Plus also has a Black Friday😲
If you join us on the 29 November 2019 you will only pay R150 per month.
If you pay in full on the 30th November 2019 it will only be R1500 for the year.
Hurry, hurry 29 November is almost here!!!
Attached is our flyer and our application form.
Hope to hear from you soon.
The School Plus family

Middag almal. Hoop dit gaan goed met almal. Ons het n wonderlike rugby kompetisie. Ek heg hiermee die volgende aan: ons ...
28/10/2019

Middag almal. Hoop dit gaan goed met almal. Ons het n wonderlike rugby kompetisie. Ek heg hiermee die volgende aan: ons rugby kompetisie, ons pamflet en inskrywingsvorm aan. Stuur asseblief aan al u familie en vriende en wen, wen, wen.
Good Afternoon everyone. Hope everyone is doing well. We have a wonderful rugby competition. Please find attached the rugby competition, our flyer and our application form. Please send to all your family and friends and win, win, win.
Geniet die heerlike sonnige dag.
Enjoy your wonderful sunny day

So het die laaste kwartaal van 2019 aangebreek. Is jou kind gereed vir die laaste kwartaal.
06/10/2019

So het die laaste kwartaal van 2019 aangebreek. Is jou kind gereed vir die laaste kwartaal.

05/02/2019
Graag wil ek almal terug verwelkom in hierdie splinter Nuwe Jaar 2019. Ons jaar het afgeskop met 'n Bang dit is opsommin...
05/02/2019

Graag wil ek almal terug verwelkom in hierdie splinter Nuwe Jaar 2019. Ons jaar het afgeskop met 'n Bang dit is opsommings en take en toesprake, maar dis heerlik om te weet dat ons 'n verskil in julle lewens, en veral julle kinders se lewens kan maak, en dat ons die skoolwerk soveel makliker vir hulle kan maak.

Welcome back to everyone to a brand New Year 2019.
We kicked off with a Bang with summaries and projects and speeches, but it is awesome to know that we can make a difference in your lives, and most important the children's lives, and that we can make the schoolwork so much easier for them.

As almal kan onthou het ons oor Desember 'n kompetisie gehad. WEL HIER IS ONS WENNERS!!!
If everyone can remember we had a competition in December. WELL HERE IS OUR WINNERS!!!
1ste Prys - Zelda Van Wyngaardt
Een jaar subskripsie gratis
1st Prize One year subscription free
2de Prys - Colleen Pottas
6 maande subskripsie gratis
2nd Prize 6 months subscription free
3de Prys - Elena Jordaan
3 maande subskripsie gratis
3rd Prize 3 months subscription free

BAIE GELUK AAN ONS WENNERS!!!
CONGRATULATIONS TO OUR WINNERS!!!

Sluit gerus aan by ons Skool Plus familie ons is daar vir jou en jou kinders en gaan tot die uiterste om te help.

Join our School Plus family we are there for you and for
the children we do our best to help.

Stuur ons n E-pos by [email protected] vir enige navrae.
Send us an Email to [email protected] for any questions.

Baie dankie
Geniet julle dag
Thank you
Enjoy your day

Hi almal. Hoop almal het n heerlike kersfees gehad. Graag wil ons julle herinner aan ons kompetisie. Onthou jy moet voor...
28/12/2018

Hi almal. Hoop almal het n heerlike kersfees gehad. Graag wil ons julle herinner aan ons kompetisie. Onthou jy moet voor die 31ste Januarie 2019 aansluit by ons om in aanmerking te kom vir die pryse. Aangeheg is ons aansluitings vorm jy kan dit invul en vir ons e-pos na [email protected] of jy kan vir ons n e-pos stuur en ons sal die aansluitings vorm vir jou stuur. Opskud, opskud Terug Skool toe is al amper hier. Voorspoedige Nuwe Jaar aan almal. Van die Skool Plus familie.
Hi everyone. We hope you all had a wonderful Christmas. We would just like to remind you about our competition. Remember you must sign up with us before the 31st of January 2019 to be in the draw to win one of the prizes. Please find attached our application form which you can fill in an email back to us at [email protected] or you can send us an email and we will send the application form to you. Hurry, Hurry Back to school is almost year. Happy New Year to everyone. From the School Plus family.

Hi almal. WEN! WEN! WEN! Sluit nou aan by ons Skool Plus familie en wen groot.Hi everyone. WIN! WIN! WIN! Sign up with o...
18/12/2018

Hi almal. WEN! WEN! WEN! Sluit nou aan by ons Skool Plus familie en wen groot.
Hi everyone. WIN! WIN! WIN! Sign up with our School Plus family and win big.

DEEL ASSEBLIEF HIERDIE KOMPETISIE MET ALMAL WAT JY KEN.
PLEASE SHARE THIS COMPETITION WITH EVERYONE YOU KNOW.

Address

Primrose

Opening Hours

Monday 08:00 - 04:30
Tuesday 08:00 - 04:30
Wednesday 08:00 - 04:30
Thursday 08:00 - 04:30
Friday 08:00 - 04:30

Telephone

+27766705925

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skool Plus / School Plus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Skool Plus / School Plus:

Share