01/06/2026
Fantasties! ‘n Ongelooflike hoeveelheid kommentaar het ingestroom vir hierdie kompetisie, en julle het behoorlik die kol getref met wie by Dolosfees gaan optree. Die opgewondenheid was beslis aansteeklik…
Baie geluk aan Meryna Robinson, ons gelukkige wenner van TWEE kaartjies om BLACKBYRD live by Dolosfees op 25 September 2026 te sien.
Maak gereed vir ’n aand van lekker musiek, goeie vibes en feesherinneringe wat nog lank gaan saamleef. 🎤🔥