12/04/2026
Welgedaan Riversdal! Die dorp benodig almal se steun om as Wes-Kaapse wenner gekroon te word.
Om te stem, SMS die naam RIVERSDAL na 33157.
- SMS'e kos R1.50 per sms.
- Elke nommer mag slegs 30 keer stem.
- Gratis SMS'e tel nie.
- SMS voor 17 April 2026 om 12h00 (namiddag).