Sanolien

Sanolien Online marketing
Independent contractor

25/07/2022
Ja mens en Daar reën ons toe nou uit saterdag die 27ste . Ag watter te leer steling . Nee nee nie die reën nie . Al wat ...
29/11/2021

Ja mens en Daar reën ons toe nou uit saterdag die 27ste . Ag watter te leer steling . Nee nee nie die reën nie . Al wat ek vir my Vriendin kind is jammer . Sy glimlag vir my en sê aan houer gee nooit op nie . So as jy in die wind staan Dan sy haar oulik car wash kry op R24 pad . Kom besoek haar sy is die meeste vriendlikese mens ooit . Liefies jou Anntjie .

Trou koek baie soek maar Nie baie is tevreede nie.Ja dit is n groot dag ek en is baie op gewonde . So ja ek d**k jy moet...
13/11/2021

Trou koek baie soek maar Nie baie is tevreede nie.
Ja dit is n groot dag ek en is baie op gewonde . So ja ek d**k jy moet n mooi koek hé.
Jy as bruit moet kan trots voel op haar trou besluit.
Ja myne was vrugte koek sonder die fondant . Wat is jou trou koek en hoe sal jy Daar van hou . Whatsapp vir inligting.........

Ek bly my lewe in Runstenburg ek hier groot geword .Ek het my kinders hier groot gemaak my Klein kinders is hier . En va...
11/11/2021

Ek bly my lewe in Runstenburg ek hier groot geword .
Ek het my kinders hier groot gemaak my Klein kinders is hier . En vandag het ek n ander sy gekry van my dorp. Sy mense kan Nie saam werk nie nee .Dit Noord Wes mens hier is almal baie kort van draaaaaaaad .
Ag moet hulle gemoet net Nie om krap nie, want hier boere is anderster aan mekaar gesit .
Jip hulle groet nie somer nie .
Ja help nie regtig nie ,nee,,, maar as hulle help gee luister met n goeie HART .ja hulle help waar hulle kan .
Dan is die Rustenburgers regtig baie friendelike mense . Moet ons nie oordeel nie net ons boek sê buite blaaie stukent is .
Kyk uit my oog punt uit . . . . . . En kom kuier gerug

En hoe sal jy heuning beskruif  gaar of rou  asseblief dit debadbaar.Ek weet dit is baie lekker heuning en vir daai hard...
10/11/2021

En hoe sal jy heuning beskruif gaar of rou asseblief dit debadbaar.
Ek weet dit is baie lekker heuning en vir daai harde werk sal ek 80:00rand betaal dit is die moeite werd .

N lekker koppie koffeé om jou dag te begin . N  adventure wat in jou mond af speel . Ja ... Dit kos werk en aandag om jo...
06/11/2021

N lekker koppie koffeé om jou dag te begin . N adventure wat in jou mond af speel .
Ja ... Dit kos werk en aandag om jou dag met die regte smaak en die regte aandag te kan begin .
Is lekker kan jy dit Al proe well ek drink een en wat is vir keer hoekom het jy Nie een nie . .
Sit n glimlag op daai mooi gesig van Jou. En maak gou . Die dag is Al op .

Het ek vir jou n storie .!Ja... Né?? N mens moet pas so versigtie wees waar voor jy bid . Dat dIt nou nie eers snaak is ...
05/11/2021

Het ek vir jou n storie .!
Ja... Né?? N mens moet pas so versigtie wees waar voor jy bid . Dat dIt nou nie eers snaak is nie .
Ek het n voud gemaak om vir n adventure. Te bid en raai net wat . 😁😁😁😁😁😁Ek het die gekry . Nee nie met n man 🤭.
Nee nie met n vrou nie 😎. My adwontier ek gaan huis verwisil ha hahahaha ja ek weet dit klink soos werk .
Maar dit is n nuwe uit daaging nuwe mens n ander begin .......
Hey wie weet dalk gaan my besigheid Dan meer Daar uit kry ❤️😁
Liefie en sit n glimlag op Daar die mooi gesig . Ek groot ding is ek het n goeie hart . Lekker lees

Een ding wat ek nou geleer het van my besigheid !! Dit is alles in en harde werk !  Daar is nie vir om te speel nie. Ek ...
04/11/2021

Een ding wat ek nou geleer het van my besigheid !! Dit is alles in en harde werk !
Daar is nie vir om te speel nie. Ek werk van my huis af . Ja ek het groot drome . Ja ek will op vakanies gaan twee in jàar . So ja dit nou meer n grap nie . Harde werk gaan vir my n toekom bou . Daar is so baie wat jou kan vir te maar ja ,...né.

Vandag het ek nie foto  my hart is so seer gemaak  dat ek Asem nie kan asem haal nie.Ek net n maand om te pak want ek ui...
03/11/2021

Vandag het ek nie foto my hart is so seer gemaak dat ek Asem nie kan asem haal nie.
Ek net n maand om te pak want ek uit my bly plek uit gesit . Somer net so waar gaan my hulp van Daan kom .
En jy as ouer mens sou nou d**k om dat hulle witmens is hulle gee om . Nee jy is net Daar vir jou self . En ja my mamma het my een dag gevra wat soek uit die lewe wat die weréld skuld jou niks .
Ek kon haar nooit antwoord nie en verstaan nou wat sy bedoel het.

Lekker lees ...Ja hoe weet jy van my ken jy my nee.Nee.NEE. jy doen .Kom ek vertel jou van my lewe n biekie ja kuns is d...
02/11/2021

Lekker lees ...
Ja hoe weet jy van my ken jy my nee.Nee.NEE. jy doen .
Kom ek vertel jou van my lewe n biekie ja kuns is deel van lewe ek maak die mooiste kuns werke en ja wie koop jy sal nie .
Hoekom sê so wat dit is nie kos nie .!
Nee dit is nie dit is ver jou siel want jou siel moet ook kos kry.
En jy het nie geld om n skildery nie want moet kos koop, jy huis huur betaal, skool Fons moet betaal word., Petrol moet jy in gooi want moet werk toe gaan . Ja maar wat van die onversiendes iets wat jy Nie op gereking het nie .
Ja jou kar breek ?
Jou werk laat jou gaan ?
Daar is dood wat jy nie voor beplan het nie?
Wat doen jy nou! Waar gaan jy nou! Waar gaan jy nou kos op die talef sit ! Ja ek weet want ek is Daar maak ek is besig om my pad wat op en af hen en weer gaan weer reg uit te maak Op my ouder dom 53 wie gaan vir my werk gee. Whatsapp my .

Address

Rustenburg East

Telephone

+27716216780

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sanolien posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sanolien:

Share