04/06/2026
π₯ VADERSDAG COMBO π₯
Opsoek na die perfekte geskenk vir die beste Pa ooit? π¨βπ§βπ¦β€οΈ
Bederf hom hierdie Vadersdag met ons unieke CUSTOMISABLE combo!
πΈ 100% CUSTOMISABLE
Jy kan ENIGE fotoβs op die produkte sit!
π Combo sluit in:
β 1 x Coffee Mug
β 1 x Coffee Coaster
π 1 x Key Ring
π§² 1 x Small Fridge Magnet
π§² 1 x Long Big Magnet
π₯ 1 x Custom Print Braai Sout
π₯© 1 x Packet Biltong
π₯ ALLES VIR SLEGS R450 π₯
Perfek vir die pa wat hou van braai, koffie en familie herinneringe β€οΈ
π© Stuur jou fotoβs vandag om te bestel!
β‘ Beperkte voorraad beskikbaar
π Die perfekte persoonlike geskenk vir Vadersdag!