Live good met Hendrina

Live good met Hendrina Vir mammas wat meer wil hê as net oorleef. Ek wys jou hoe om stap vir stap digitale inkomste te bou

21/05/2026
20/05/2026

Mamma… wat as die volgende 90 dae alles vir jou familie kan begin verander… sal jy wil weet hoe dit moontlik is?

Ek weet baie mammas dra vandag meer as wat mense besef.
Die druk om alles bymekaar te hou. Die bekommernis oor geld. Die gevoel dat jy heeltyd gee… maar steeds wonder hoe jy meer vir jou familie kan doen.
En tog hou jy aan. Want mammas gee nie maklik op nie.
Jy wil net meer asemruimte hê. Meer sekuriteit. Meer kwaliteit tyd. Meer vrede in jou huis.
Dis presies hoekom ek begin het om oop te wees vir nuwe maniere om ekstra inkomste aanlyn te bou.
Nie omdat ek alles uitgefigure het nie. Nie omdat ek “spesiaal” is nie. Maar omdat ek besef het daar is vandag geleenthede wat gewone mense help om iets nuuts te begin leer… sonder groot risiko of om hul hele lewe om te gooi.
Die afgelope paar maande het ek gesien hoe gewone mammas weer begin hoop kry. Hoe hulle nuwe moontlikhede ontdek. Hoe hulle stadig iets begin bou wat meer vryheid en geloof in hulself terugbring.
Dis nie oor “vinnige geld” nie.
Dis oor die moontlikheid van ’n beter toekoms. Dis oor om weer te glo dat verandering moontlik is.
En dalk… net dalk… is hierdie die teken waarna jy gewag het om iets anders vir jou en jou familie te probeer.

As hierdie met jou praat, comment INFO hieronder en ek stuur vir jou meer besonderhede oor die aanlyn inkomste geleentheid wat ek ontdek het. 💬

Whatsapp my gerus op 063 2785051 vir meer info

19/05/2026

Ek d**k baie mammas is moeg daarvoor om net van salaris tot salaris te leef.🥹

Ek was ook daar.
Hardwerkend.
Moeg.
En konstant bekommerd oor maand einde.
Totdat ek besef het daar is ander maniere om ñ inkomste te bou in die digitale wêreld.
Mamma jy hoef nie alles te weet om te begin nie.
Mamma jy moet net oop wees om iets nuuts te leer.
En dis hoekom ek vandag ander vrouens en mammas help om ook te sien wat moontlik is.
Mamma as jy voel jou salaris hou jou terug.....dalk is dit tyd om iets nuuts te ondek.
As jy meer wil weet hoe mammas en ander wat geen kennis van die digitale wêreld het kan begin met digitale bemarking, sit vir my GENOEG in comments , en ek stuur vir jou n gratis PDF
Whatsapp my vir meer info op 064 983 2759


19/05/2026

Ek d**k baie mense is moeg daarvoor om net van salaris tot salaris te leef.🥹

Ek was ook daar.
Hardwerkend.
Moeg.
En konstant bekommerd oor maand einde.
Totdat ek besef het daar is ander maniere om ñ inkomste te bou in die aanlyn wêreld.

Jy hoef nie alles te weet om te begin nie.
Jy moet net oop wees om iets nuuts te leer.
En dis hoekom ek vandag ander mense help om ook te sien wat moontlik is.

As jy voel jou salaris hou jou terug.....dalk is dit tyd om iets nuuts te ondek.
As jy meer wil weet hoe ander wat geen kennis van die aanlyn wêreld het kan begin met ñ inkomste aanlyn, sit vir my GENOEG in comments , en ek stuur vir jou n gratis PDF

Whatsapp my vir meer info op 064 983 2759

19/05/2026

Ek het nie ged**k ek sal weer begin nie...... Ek onthou daardie dag so mooi. Die onsekerheid. Die vrees binne my. Die vraag: Wat as dit nie werk nie?
As vrou en ma wil jy altyd sterk wees.... maar binne voel jy soms of jy besig is om in skerwe te breek. Of als uitmekaar val.
Vandag bou ek stadig.... nie perfek nie.....maar met geloof.
Vir die eerste keer kan ek met trots sê ek werk vir myself en vir my geliefdes se legacy, iets wat ek geniet en ek het die voorreg om aan my en my gesin se drome te werk, dis ñ blessing.....

As jy voel jy wil opgee, stuur vir my AANLYN HOOP

ONTHOU: God maak altyd ñ pad...... selfs al sien jy nog nie die uitweg

Whatsapp my vir meer Info op 064 983 2759

18/05/2026

Ek het nie ged**k ek sal weer begin nie...... Ek onthou daardie dag so mooi. Die onsekerheid. Die vrees binne my. Die vraag: Wat as dit nie werk nie?
As vrou en ma wil jy altyd sterk wees.... maar binne voel jy soms of jy besig is om in skerwe te breek. Of als uitmekaar val.
Vandag bou ek stadig.... nie perfek nie.....maar met geloof.
Vir die eerste keer kan ek met trots sê ek werk vir myself en vir my geliefdes se toekoms, iets wat ek geniet en ek het die voorreg om aan my en my gesin se drome te werk, dis ñ blessing.....

As jy voel jy wil opgee, stuur vir my AANLYN HOOP

ONTHOU: God maak altyd ñ pad...... selfs al sien jy nog nie die uitweg.....

Whatsapp my vir meer info op 063 278 5051


Address

Gousblomoord
Saldanha
8240

Telephone

+27632785051

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Live good met Hendrina posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Live good met Hendrina:

Share