Blomiki Borduur / Embroidery

Blomiki Borduur / Embroidery Embroidery on clothing and different items and In The Hoop projects. Contact me for more information.
(1)

Embroidery on different items and in the hoop designs.Follow my page to see more.Located in Sandbaai.072 808 6760
31/08/2026

Embroidery on different items and in the hoop designs.
Follow my page to see more.
Located in Sandbaai.
072 808 6760

Laaste tydjie se werk.
31/08/2026

Laaste tydjie se werk.

Lekker besig en aan die gang.
19/08/2026

Lekker besig en aan die gang.

Ek love wat ek doen! 🌹
04/08/2026

Ek love wat ek doen! 🌹

Ja ek borduur ook nog. πŸ˜‰
26/07/2026

Ja ek borduur ook nog. πŸ˜‰

Hier is my YouTube channel. Ek skryf musiek en maak in my vrye tyd. Ja obviously AI... ek kan nie sing om my lewe te red...
26/07/2026

Hier is my YouTube channel. Ek skryf musiek en maak in my vrye tyd. Ja obviously AI... ek kan nie sing om my lewe te red nie. Dit gaan 'n mengsel van afrikaans en engels wees. Die musiek tans op is trance/edm. Daar volg diep en dans afrikaanse liedjies. Gaan luister gerus en sΓͺ wat julle dink en subscribe. Dankie 🌹

Welcome to BiancaVD – where emotion meets energy. This channel is home to my original music, ranging from powerful EDM, trance, and electronic beats to emotional, cinematic soundscapes that tell a story. Whether you're looking for music to drive to, dream to, relax to, or simply get lost in, you'l...

  πŸ˜‰ Bianca Harcourts Hermanus
22/07/2026

πŸ˜‰
Bianca Harcourts Hermanus

Naand... ek't nie van julle almal vergeet nie. Tussen deur eiendomsagent wees borduur ek nogsteeds. Hardloop somaar so a...
22/07/2026

Naand... ek't nie van julle almal vergeet nie. Tussen deur eiendomsagent wees borduur ek nogsteeds. Hardloop somaar so als gelyk... lekker besig maar ek love dit. As julle 'n huisie wil verkoop dink tog aan my ook asb. Hier is die laaste maand se werk. Lekker 50 Acorn hempies ook en daar kom nog.

So tussen deur die chaos van eiendoms agent en training, doen ek nogsteeds borduurwerk.Die Electrical Men moes ek die 1 ...
29/06/2026

So tussen deur die chaos van eiendoms agent en training, doen ek nogsteeds borduurwerk.

Die Electrical Men moes ek die 1 nommer uittrek wat iemand anders verkeerd gemaak het en dit regmaak.

En dan 10 Olothando logos en nog baie wat kom.

More ry ek Sandbaai plat vir navorsing. So as julle my sien kan julle maar waai. πŸ˜‰

Address

Sandbaai
7200

Telephone

+27728086760

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blomiki Borduur / Embroidery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share