21/03/2024
Goeie môre almal ek wil net almal wat vir klein Llewelyn gebid het bedank en aan die Here alle eer en dank dat hy ons gebede verhoor het. Die operasie Sondag was suksesvol en hulle kon beide ooglede weer heg en die traan klier prostese werk ook mooi... Verder kan hy vanoggend ook weer die ogie n klein biki al oop maak... Dit is so n verligting om weer albei sy irrisse te kan sien kyk vir ons... So dankie almal mag julle geseend wees en Dankie My Pappa God vir U oneindige genade...