Southern Storm Properties

Southern Storm Properties Estate agents/Eiendoms agente - Schweizer Reneke
Epos:[email protected]

Schweizer Reneke. 4.6 hektaar plot te koop. Kontak my 0797003276. Slegs ernstige kopers, Netjiese huis. Prys R2.100 000....
09/06/2025

Schweizer Reneke. 4.6 hektaar plot te koop. Kontak my 0797003276. Slegs ernstige kopers, Netjiese huis. Prys R2.100 000.00

Schweizer Reneke: Hierdie huis het alles wat jou hart begeer, Besigheidsgebou,4 slaapkamer huis,n lapa wat 2 slaapkamers...
09/06/2025

Schweizer Reneke: Hierdie huis het alles wat jou hart begeer, Besigheidsgebou,4 slaapkamer huis,n lapa wat 2 slaapkamers ook is, Hier is alles in plek, Lekker ruim en kwaliteit afwerking, Kontak my vir enige navrae en om te besigting 0797003276. Prys op aanvraag slegs vir ernstige kopers.

Aftree oord huis te koop in Christiana: Kontak my 079 700 3276
09/06/2025

Aftree oord huis te koop in Christiana: Kontak my 079 700 3276

Schweizer Reneke .Netjiese 6 Slaapkamers, 4 Badkamers. Ideaal vir gastehuis, Ruim , onthaal jy graag dan is die plek net...
09/06/2025

Schweizer Reneke .Netjiese 6 Slaapkamers, 4 Badkamers. Ideaal vir gastehuis, Ruim , onthaal jy graag dan is die plek net vir jou .Kontak Betsie 0797003276

Schweizer Reneke Te Koop: 3 Slaapkamers, 2 badkamers. Hierdie huis is groot.Lekker ruim veral as jy van onthaal hou is d...
09/06/2025

Schweizer Reneke Te Koop: 3 Slaapkamers, 2 badkamers. Hierdie huis is groot.Lekker ruim veral as jy van onthaal hou is die een net vir jou. Prys R1 890 000.00 Kontak my 079 700 3276om 1 ste in die ry te staan vir hierdie winskoop..

Kontak my vir meer besonderhede oor die huis. Slegs R1 300 000.00 Hierdie is n intrek en als in plek, Boorgat. Betsie 07...
09/06/2025

Kontak my vir meer besonderhede oor die huis. Slegs R1 300 000.00 Hierdie is n intrek en als in plek, Boorgat. Betsie 079 700 3276. Schweizer Reneke.

Skouhuis more: 10h00 tot 13h00. R1290 000.00. Moet nie uitmis op hierdie lekker leefhuis nie. 9 Giraffe straat is die pl...
01/06/2023

Skouhuis more: 10h00 tot 13h00. R1290 000.00. Moet nie uitmis op hierdie lekker leefhuis nie. 9 Giraffe straat is die plek om more te wees.

01/06/2023
17/08/2022

Goeiedag,die Winter is amper verby. Dit is nou die tyd vir n nuwe huis. Kontak ons as jy opsoek is na n plekkie of gee jou huis vir ons om te bemark. Eiendomsgroete.

22/03/2022

Ons is oop vir "Koop en Verkoop" van eiendomme. Kontak Betsie vir jou eiendomsbehoeftes in 2022. Wat ons nie het nie kry ons vir jou.

Address

Bothastraat 4
Schweizer-Reneke
2680

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Southern Storm Properties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Southern Storm Properties:

Share