Helderberg Voorblad Advertensies
- Home
- South Africa
- Somerset West
- Helderberg Voorblad Advertensies
Hierdie is 'n blad waar SLEGS besigheids advertensie geplaas word vir besighede in die Helderberg distrik.
Address
Somerset West
7130
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
Telephone
Website
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Helderberg Voorblad Advertensies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Contact The Business
Send a message to Helderberg Voorblad Advertensies:
Shortcuts
Category
Nuwe ‘1-STOP’ Advertensie Blad
HELDERBERG VOORBLAD ADVERTENSIE bied ‘n diens aan besighede in die Helderberg omgewing uitsluitlik, om alleenlik advertensies of spesiale aanbieding en promosies te adverteer.
Daar word eksklusief net EEN besigheid per kategorie as kliënt geadverteer, bv. een restaurant, slaghuis, vulstasie, kleuterskool, ens.
Daar is 3 pakkette beskikbaar , nl.
Pakket (A) - @R150 per maand. 1 x per week word die besigheid se advertensie op HERDERBER VOORBLAD ADVERTENSIES geplaas en daarna word dit na 3 ander groepe / bladsye ge'share' in en om die Helderberg distrik. d.w.s 16, (1+3, 4 keer ‘n maand), advertensies in totaal.