Blue Goose Marketing

Blue Goose Marketing We promote the magic of live theatre! Stage shows, corporate events. educational theatre, classical music performances.

20/06/2013

Joe F is die verkleurmannetjie van die musiekwêreld; ‘n kunstenaar wat nie toelaat dat hy in ‘n boksie met ‘n eendimensionele etiket verpak word nie. Die kragdadige sanger met die rasperstem het as liedjieskrywer én sanger die vermoë om sy eie grense met die grootste gemak te verskuif. Sy tweede album by Vonk Musiek, Hou My Vas, is ‘n bielie van ‘n versameling wat soos musiekdinamiet vir ‘n oor-tot-oor-ontploffing sorg.

20/06/2013

Joe F - 27 Julie 2013 - Springs Teater. Kom hoor hoe sing hy Hou My Vas en ander treffers in lewende lywe!! Sy band kom saam om die plek te laat ROCK!!!!! Kaartjieverkope by Square Roots, 140 Sewende straat, of Besprekings met EFT betalings by 072 138 9212 / 072 379 6839.

Address

Springs
1559

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blue Goose Marketing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blue Goose Marketing:

Share