10/07/2026
๐๐๐๐ข๐๐ฆ ๐ฏ๐๐ง ๐๐ฐ๐๐ฅ๐ฅ๐๐ง๐๐๐ฆ
TaMiem is nie sommer jou โtanteโ nie. Maar sy is so โn mens-mens wat jou vasvang met haar treffende verhale en wyshede dat jy wens sy wรกs. Eintlik was sy Maria Elizabeth Rothmann wat haar werk onderteken het as M E R. Haar 100 jaar lange lewe loop saam met groot gebeure in Suid-Afrika wat in haar lewensstorie verweef is.
Kom ontmoet haar en geniet haar in die besondere dokumentรชre vertoning. Jy sal jou ouma en oupa herken en vir โn ruk kan teruggaan in die tyd en van 2026 vergeet.
TaMiem het gesรช:
Oor die medemens:
โYster slyp yster. So slyp die een mens, die ander.
Oor die ouderdom:
โMens verval so maklik in โn uitpluisery van jouself โ โn sieklike ding.โ
Oor probleme:
โDis nie moeilik om โn sukses te maak as alles goed gaan nie. Die kuns is om โn sukses te maak as jy skipbreuk gehad het. As โn mens dit regkry, het jy die sleutel gevind.โ
TaMiem van Swellendam is โn ontmoeting wat jou sal aanraak en bybly, lank nadat die gordyn gesak het. By die historiese Congregational kerk, Heidelberg tydens die Hessequa Harmonie 2026. Wat โn fees!
Kaartjies is beskikbaar op Webtickets.