Thaba Advertising and Marketing Consultants

Thaba Advertising and Marketing Consultants Website design
Stamps
Business Cards and Flyers
Advertising in Media
Social Media

14/01/2016
13/01/2016

delicious

13/01/2016

My story on how I lost 50Kg and changed my whole life. Here's the road map how you can lose weight and change your whole life

23/11/2015

Ongebakte Bar One Kaaskoek (Re-post 3)
Genoeg vir 6 mense
Vir ☆☆ Sarie Tenzeldam Ganzwyk☆☆
Bereiding: 20 min.
Verkoel: 3 uur
Bestanddele:
Kors:
300 g sjokolade-volgraankoekies
150 g botter, gesmelt
Vulsel:
15 ml (1 e) gelatien
250 ml (1 k) room
2 bakkies (230 g elk) roomkaas
100 g strooisuiker
2 stawe (55 g elk) Bar-One-sjokolade, in skywe gesny
Vir versier:
ekstra Bar-One-sjokolade, in skywe gesny
kakaopoeier
Metode:
Kors:
Druk die koekies fyn. Voeg die gesmelte botter by en meng goed. Druk op die bodem en teen die kante van ’n 22 cm-veerkoekpan vas. Bedek met kleefplastiek en verkoel in die yskas tot benodig.
Vulsel:
Bedek die gelatien met 30 ml (2 e) water en laat swel. Verhit dan ’n paar minute in die mikrogolf tot gesmelt. Sit eenkant om af te koel. Klits die room tot styf.
Klits die roomkaas en strooisuiker saam in ’n ander bak. Vou die room in die roomkaasmengsel in. Meng ’n bietjie van die mengsel in die gelatienmengsel in, roer goed en voeg dan by die oorblywende roomkaasmengsel. Meng goed. Roer die gesnyde sjokoladestawe in.
Giet die vulsel in die voorbereide kors. Verkoel 3 uur of tot geset in die yskas.
Vir versier: Bedek met die ekstra skywe Bar-One-sjokolade en bestuif met die kakaopoeier. Sny met ’n warm mes.
http://huisgenoot.com/wenresepte/gebak/ongebakte-bar-one-kaaskoek/

01/11/2015
31/10/2015
10/10/2015
06/10/2015

Blood type 0 is the primal blood type of our ancestors who were cunning, aggressive predators. People with this blood type play important roles in any

Address

Thabazimbi
0380

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Thaba Advertising and Marketing Consultants posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share