19/03/2026
๐ ๐ฒ๐ฒ๐๐๐ฒ ๐ธ๐น๐ฒ๐ถ๐ป ๐ฏ๐ฒ๐๐ถ๐ด๐ต๐ฒ๐ฑ๐ฒ ๐๐๐ธ๐ธ๐ฒ๐น ๐ป๐ถ๐ฒ ๐บ๐ฒ๐ ๐๐ผ๐ฐ๐ถ๐ฎ๐น ๐บ๐ฒ๐ฑ๐ถ๐ฎ ๐ผ๐บ๐ฑ๐ฎ๐ ๐ต๐๐น๐น๐ฒ ๐น๐๐ถ ๐ถ๐ ๐ป๐ถ๐ฒ.
Hulle sukkel omdat niemand hulle gewys het wat actually werk nie.
So wat gebeur?
โ Hulle post nou en dan
โ Hulle oor-dink alles
โ Of hulle hou heeltemal op
En dan voel dit soos niks werk nie.
Dis presies wat ek help fix.
Ek help jou om van โons moet seker iets postโ te gaan na content wat actually sin maak, connect, en mense bring.
As jou content deurmekaar of inconsistent voel, stuur vir my โn boodskap.