Mea & Mine

Mea & Mine Baby Products, Gifts and Sublimation Printing for Heart & Hearing Awareness. CHD Awareness & Deaf Awareness.

Bestel vandag nog n lekker perfume wat heeldag hou of n heerlike lyf olie.📞 072 412 7770
17/02/2026

Bestel vandag nog n lekker perfume wat heeldag hou of n heerlike lyf olie.

📞 072 412 7770

05/05/2025

Vandag is dit 1 jaar en 4 maande nadat ons uitgevind het jy het severe hearing loss my liefste muis.
In die tyd het ons soveel ontvang soveel genade gekry soveel mense vir ons gebid soveel kms agter die rug soveel dae uit n tas gelewe bitter baie trane gehad kliphard al gelag maar steeds bly jou sterretjie helder skyn! Steeds leer ons elke dag en ek sal dit weer en weer oor en oor doen net vir JOU!!
Spiritually, the number 5 is often associated with grace, abundance, and God's favor. It
can also represent freedom, adventure, change, and new beginnings. In some interpretations, it signifies a period of significant personal growth and transformation.
Mea se tweede inplanting is aangesit vandag. Ons is reg vir die volgende avontuur!

Introducing Mea & Mine Baby Shop.🌈We source the best baby clothing with 100% cotton and beautiful designs made with love...
22/04/2025

Introducing Mea & Mine Baby Shop.🌈

We source the best baby clothing with 100% cotton and beautiful designs made with love to keep your little ones comfortable, cozy, and stylish all year round.

Shop our baby range by contacting us through WhatsApp at 0724127770.

Ons het weer n lekker CHAT sessie gehadMea het haar6maande FLIP assessment ook gehad en is slegs 10 punte weg van n norm...
13/03/2025

Ons het weer n lekker CHAT sessie gehad
Mea het haar
6maande FLIP assessment ook gehad en is slegs 10 punte weg van n normaal hoorende kind
binne 4
maande het mea met 12 punte gegroei gehoor gewys. Ons is slegs 10maande al by Carel du Toit en haar Cl is nog net vir 7 maande aangeskakel. "It takes a village" en ons is ongelooflik dankbaar vir ons village!
Dankie Jesus
Liefde
Mea Moller

Operasie Dag vir Mea Moller.❤️🌈Ons klein warrior ontvang vandag haar tweede kogleêre inplanting!Soveel donasies en skenk...
07/03/2025

Operasie Dag vir Mea Moller.❤️🌈

Ons klein warrior ontvang vandag haar tweede kogleêre inplanting!

Soveel donasies en skenkings is weereens gegee. Dankie aan elkeen se bydrae om dit moontlik te maak.

Dankie Liewe Jesus vir al die seëninge wat ons as gesin ontvang het die afgelope tyd.
Ons bekers loop oor!

“Dit verseker Ek julle: As julle
maar geloof het so groot soos 'n mosterdsaadjie, sal julle vir hierdie berg sê:' Gaan staan daar anderkant! en hy sal gaan. Niks sal vir julle
onmoontlik wees nie.” ~ Matt 17:20



7 Maart 2025We made it!! Met baie genade, gebede, ondersteuning, trane, God-wink moments, en opwinding is dit vandag JOU...
07/03/2025

7 Maart 2025
We made it!! Met baie genade, gebede, ondersteuning, trane, God-wink moments, en opwinding is dit vandag JOU dag my liewe Warrior!

Want vandag is die dag wat die Here gemaak het. Laat ons Jubel en Juig daaroor. Die Here het hemel en aarde perfek geskape volgens Sy wil binne 7 dae. En vandag word jy nog n superpower gegee op die 7de dag. Mea jou naam se betekenis maak vandag vir mamma sin, jy behoort aan die 3 enige God. Want vandag word jy nog meer perfek gemaak volgens Sy beeld op die 3de maand.

Ons harte loop oor van soveel dankbaarheid. Ek wens regtig ek kon elkeen in die oë kyk en net sê DANKIE! Dankie weereens aan die Upington/ Kalahari gemeenskap vir jul bydraes tot Mea se toekoms. Ons as gesin staan verstom ons tree terug sodat ons God se perfekte prentjie kan sien. Ons is net Sy instrumente daardeur Hy werk. Dankie vir Jesus vir die Voorreg om Mea se ouers te kan wees.

Dankie aan Dr Hofmeyr Hearing Balance Cape Town en sy span wat keer op keer so mooi kyk na Mea❤️
Jy wat hier lees is deel van haar storie! Watch this space ❤️🌈🌈❤️

04/03/2025

Ondersteun Internasionale Kogleêre Inplantingdag. met ons spesiale bewusmaking T-hemp!👂🌍

Dit word op 25 Februarie 2025 regoor dje wêreld gevier! Dit is ‘n viering van kogleêre inplantings en die toegang tot klank wat dit vir mense met gehoorverlies bied.

Elke aankoop help ondersteun individue op hul reis na beter gehoor.

1 tot 6jaar - R150
7 tot 14jaar - R170

Volwasse t-hemde kan ook op navrae bestel word.

📱 072 412 7770
📍Upington




World Hearing Day is held on 3 March each year and aims to raise awareness about how to prevent deafness and hearing los...
03/03/2025

World Hearing Day is held on 3 March each year and aims to raise awareness about how to prevent deafness and hearing loss. It also promotes ear and hearing care across the world for adults and children.❤️🌈

Why is World Hearing Day important?

* Hearing loss can affect a child's speech and language development, academic success, and social skills.
* Many causes of hearing loss are preventable.
* Hearing aids, cochlear implants, and other hearing assistive technologies can help people who are deaf or hard of hearing communicate effectively.

How can you participate in World Hearing Day?

* Learn about hearing loss and myths surrounding it
* Encourage safe listening habits
* Promote ear and hearing care
* Support organizations that work to prevent hearing loss

This year’s theme is “Changing mindsets: empower yourself to make ear and hearing care a reality for all!”

Let’s commit to breaking barriers, fostering understanding and just to take a moment to check in on your hearing health.❤️🌈

Every year on the 25th of February people from all around the world celebrate the life-changing impacts cochlear implant...
25/02/2025

Every year on the 25th of February people from all around the world celebrate the life-changing impacts cochlear implants have.

February 25 is a very special day in the history of cochlear implants. It’s the anniversary of the first-ever cochlear implantation, carried out by French doctors Charles Eyries and André Djourno in 1957.

Join us as we celebrate cochlear implants to help raise awareness for cochlear implants and their ability to give people access to the sounds of life.❤️🌈

Dis die laaste week! Volgende week is die groot dag! Dankie Jesus vir die voorreg dat Mea nog n inplanting kan kry en ha...
25/02/2025

Dis die laaste week! Volgende week is die groot dag! Dankie Jesus vir die voorreg dat Mea nog n inplanting kan kry en haar lewenskwaliteit soveel beter sal kan wees. Ons sien uit na die toekom Jesus! 🌈🌈🌈

Address

Upington
8801

Telephone

+27724127770

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mea & Mine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share