Roomys Ysies

Directions

Roomys Ysies ROOMYS YSIES!!! Daar is verskillende soort flavours wat jy kan kies van. Bestel nou voor jy spuit is

bestel ysies voor jy spuit is! kontak vir meer inligting.
15/03/2026

bestel ysies voor jy spuit is!
kontak vir meer inligting.

Verskeie variasie roomys ysies te koop ! Kontak Tristan @ 062 530 2087 gerus vir meer ingligting.
19/02/2026

Verskeie variasie roomys ysies te koop !
Kontak Tristan @ 062 530 2087 gerus vir meer ingligting.

GROOT SPECIAL TOT DIE 12DE DESEMBER TOE🔥🔥!!!!Mense dit is festive tyd waar die kinder op vakansie is en hulle kry warm n...
03/12/2025

GROOT SPECIAL TOT DIE 12DE DESEMBER TOE🔥🔥!!!!

Mense dit is festive tyd waar die kinder op vakansie is en hulle kry warm net soos ons hard werkende mense ook doen.

Whatsapp my op 0781202875 en dan sal ek jou laat weet wat ons als in voorraad het.

Ons het nou nog n flavour by gekry van Bubble gum😁😁

Gee my net n WhatsApp en dan sit jy jou bestelling in😉

04/11/2025

Met n warm dag soos vandag is die roomys ysies maar vreeslik lekker🥵🥵

Kontak my dan sal kry ons jou bestelling reg en jy kan dit nog vandag ook optel😉

Heerlike roomys ysies beskikbaar en is nog op special van vandag af tot die 14de toe🥳🥳Daar is chocolate 🍫 strawberry 🍓 e...
03/11/2025

Heerlike roomys ysies beskikbaar en is nog op special van vandag af tot die 14de toe🥳🥳

Daar is chocolate 🍫 strawberry 🍓 en vanilla⚪

Kontak my gerus as jy enige custom ysies wil bestel.

Kan nie wag om van jou te hoor nie😉😉

Address

6 Creamery Str
Upington
8801

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roomys Ysies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share