23/07/2026
✨ Partykeer móét 'n mens net saam feesvier! ✨
Baie geluk aan die pragtige Khanya Venter wat as Bruid van die jaar 2025 aangewys is! 👑🤍
Dit was vir The Pixie Pod 'n voorreg om deel van julle spesiale dag te wees deur die drukproses van julle troukoerant te hanteer. En om dan ook nog op Khanya se TikTok genoem te word, het my dag absoluut gemaak! 🥹💕
Sulke oomblikke herinner my hoekom ek so lief is vir wat ek doen. Baie dankie vir julle vertroue en dat ek 'n klein deeltjie van julle onvergeetlike dag kon wees.
Gaan wys gerus vir Khanya 'n bietjie liefde en kyk na haar TikTok hieronder. 👇
https://www.tiktok.com//video/7664118812383399186?_r=1&_t=ZS-98HDKNFZyuT