13/10/2026
NUUT NA 6 OP VCR TV!
Wil jy op hoogte bly van die nuutste Afrikaanse musiek?
Nuut na 6 bring vir jou die varsste Afrikaanse treffers en nuwe musiek wat jy beslis op jou speellys wil hê!
Skakel in op VCR TV – In Jou Taal en geniet die musiek wat Afrikaans laat leef!
Laai die VCR TV-toep GRATIS af en geniet jou gunsteling musiek waar jy ook al is!
Apple App Store:
https://apps.apple.com/app/vcr-tv-app/id6764499623
Google Play Store:
https://play.google.com/store/search?q=vcr%20tv&c=apps
VCR TV – Jou musiek, jou taal, jou TV!