VCR Media

VCR Media Whatever you need - BIG or small - we can help you accomplish the ultimate event! Artists, MC's, Technical equipment & even concepts to blow your mind!

24/02/2022
09/02/2022
02/02/2022
31/01/2022
21/01/2022
21/12/2021
08/12/2021
01/12/2021
26/11/2021

Na 25 jaar agter die mikrofoon, sal Marius Dreyer sy Oorfone en mikrofoon ophang

Hy het in 1995 aangesluit by die 90.6 / VCR span as aanbieder van die gewilde

"Afrikaanse Top 30" program op ‘n Sondagmiddag waarna hy toe beheer oor die stasie se Buite-Uitsaaieenheid geneem het.

Hy het later nog ‘n baie gewilde program, “Ken Jou Kunstenaar” aangebied waar hy onderhoude gevoer het met die room van Suid-Afrikaanse kunstenaars. Hy het in hierdie program ook blootstelling gegee aan nuwe talentvolle kunstenaars in die Vaal Driehoek.

Hy het toe die geleentheid gekry om die ontbytprogram "Morning Mix @ 6" vir die afgelope 10 jaar aan te bied, waarna die Vaal met genot geluister het.

Marius het altyd die stasie se naam hoog gedra en was 'n groot ambassadeur vir
VCR / 90.6.

Hy sal 'n agter sitplek neem, maar sal steeds by die stasie betrokke wees.

Marius. Ons bedank u vir al die herinneringe, lag en die persoon wat jy vir ons, die radiostasie en die luisteraars is, asook al die mense wat jy oor die jare aangeraak het.

24/11/2021
18/11/2021

Address

11 Edison Street
Vanderbijlpark
1911

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VCR Media posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to VCR Media:

Share