VoelgoedEvents

VoelgoedEvents Voelgoed Media se platform vir events wat vermaak, inspireer en motiveer – in-persoon en aanlyn!

VoelgoedEvents is Voelgoed Media se platform vir funksies, vertonings, produksies, feeste, webinare, werkswinkels óf enige ander geleenthede wat vermaak en inspireer – in-persoon sowel as aanlyn.

24/08/2026

Hier is ons KALENDER vir 𝗲𝘃𝗲𝗻𝘁𝘀 𝘃𝗮𝗻𝗮𝗳 𝗦𝗲𝗽𝘁𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿 waarna jy kan uitsien – aanlyn, in-persoon, wegbreke én Early Bird-aanbiedinge!

🎟️ Kaartjies is aanlyn beskikbaar by 𝗩𝗼𝗲𝗹𝗴𝗼𝗲𝗱𝗘𝘃𝗲𝗻𝘁𝘀 – https://tinyurl.com/VG-Events

24/08/2026

’𝗻 𝗗𝗮𝗴 𝘄𝗮𝘁 𝗼𝗻𝘀 𝗵𝗮𝗿𝘁𝗲 𝘃𝗼𝗹 𝗴𝗲𝗺𝗮𝗮𝗸 𝗵𝗲𝘁. 🤍
Wat ’n besonderse dag saam met soveel ongelooflike vroue by 𝗩𝗿𝗼𝘂𝗲 𝘄𝗮𝘁 𝗚𝗹𝗼 𝗣𝗿𝗲𝘁𝗼𝗿𝗶𝗮!

Van aanbidding en lering tot getuienisse, lag, trane en kosbare gemeenskap – dit was ’n dag waarin ons weer kon onthou: ons hoef nie alleen te stap nie.

Met Lindie Strydom, Susan Coetzer en Maartje Van Der Westhuizen het ons saam geluister, geleer en gegroei, terwyl Elme Churr ons in aanbidding gelei het.
Ons tema, 𝗦𝗬 𝗦𝗔𝗟!, het deur die dag soos ’n goue draad geloop:
“𝗚𝗼𝗱 𝗶𝘀 𝗶𝗻 𝗵𝗮𝗮𝗿 𝗺𝗶𝗱𝗱𝗲, 𝘀𝘆 𝘀𝗮𝗹 𝗻𝗶𝗲 𝘄𝗮𝗻𝗸𝗲𝗹 𝗻𝗶𝗲.” – Psalm 46:6
Aan elke vrou wat deel was van hierdie besonderse dag: 𝗱𝗮𝗻𝗸𝗶𝗲. 𝗝𝘂𝗹𝗹𝗲 𝗵𝗲𝘁 𝗵𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝗱𝗮𝗴 𝗴𝗲𝗺𝗮𝗮𝗸 𝘄𝗮𝘁 𝗱𝗶𝘁 𝘄𝗮𝘀. 🤍

En ’n groot dankie aan Helpende hand en Pretoria FM wat saam met Voelgoed Media hande gevat het om hierdie dag moontlik te maak.

🌸 Was jy nie saam met ons in Pretoria nie? Geen probleem nie – ons sien jou graag in Vanderbijlpark!
Sondag 30 Augustus ● Kompas Gemeente

21/08/2026

Nog nooit by PassieVol nie?
‼️🌟🔥STAAN die KANS om 4 KAARTJIES te WEN vir 𝗣𝗮𝘀𝘀𝗶𝗲𝗩𝗼𝗹 𝟮𝟬𝟮𝟳 @ 𝗠𝗼𝗿𝗲𝗹𝗲𝘁𝗮, én ook die VIP-ete saam met Voelgoed Media, kunstenaars en borge by te woon.

𝗦𝗸𝗿𝘆𝗳 𝘀𝗼́ 𝗶𝗻:
1. VOLG ons Facebook-blad - PassieVol
2. TAG die vriende wat jy wil saamneem in die kommentaar

PassieVol se 𝟮𝟬𝟮𝟳-𝗸𝘂𝗻𝘀𝘁𝗲𝗻𝗮𝗮𝗿𝘀 word eersdaags hier op ons Facebook-blad aangekondig!🎤

🎟️ VoelgoedEvents – https://tinyurl.com/PassieVol2027
📅 Sondag 18 April
🕒 15:00 tot 17:00
📍 Moreleta Kerk, Pretoria

Met trots geborg deur Finbond mutual bank , in samewerking met EPH Group.

20/08/2026

‼️🔥Vroue wat Glo BLITSAANBOD!
𝗥𝟭𝟰𝟵 𝘃𝗶𝗿 𝗧𝗪𝗘𝗘 tot Maandag 24 Augustus – bring 1 persoon gratis saam wat andersins NIE sou kom nie.
Kliek https://tinyurl.com/VGVWG

📅 Sondag 30 Augustus
🕒 14:00 tot 17:00
📍 Kompas Gemeente, Vanderbijlpark

In samewerking met ons radiovennoot Pretoria FM en die liefdadigheidsorganisasie Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging .

07/08/2026

‼️Lynette Beer kom BARNYARD SILVERSTAR toe‼️

💃 Die kleurryke Lynette Beer - Seeds of Inspiration bring haar energie en inspirasie na die verhoog met ’n SPLINTERNUWE tema – 𝗢𝗽 𝗷𝗼́𝘂́ 𝗺𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿!

Bring jou 𝘃𝗿𝗶𝗲𝗻𝗱𝗶𝗻, 𝗸𝗼𝗹𝗹𝗲𝗴𝗮, 𝘀𝘂𝘀𝘁𝗲𝗿, 𝗺𝗮 𝗼𝗳 𝗱𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿 saam. En NEE, dis nie net vir vroue nie, bring ook jou man!

🥳 ’𝗡 𝗦𝗣𝗘𝗦𝗜𝗔𝗟𝗘 𝗚𝗔𝗦! Venessa Schoeman, mede-skrywer van hulle boek “𝗩𝗲𝗿𝗹𝗼𝗼𝗿 𝗴𝗲𝘄𝗶𝗴 𝗼𝗽 𝗷𝗼́𝘂́ 𝗺𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿” sluit by Lynette aan – om oor 𝗴𝗲𝘄𝗶𝗴𝘀𝘃𝗲𝗿𝗹𝗶𝗲𝘀 𝘃𝗼𝗹𝗴𝗲𝗻𝘀 𝗷𝗼𝘂 𝘁𝗲𝗺𝗽𝗲𝗿𝗮𝗺𝗲𝗻𝘁 te gesels!

𝗘𝗔𝗥𝗟𝗬 𝗕𝗜𝗥𝗗-𝗞𝗔𝗔𝗥𝗧𝗝𝗜𝗘𝗦 tot 31 Augustus ➕ 25 kaartjies word opgegradeer na ’n 𝗩𝗜𝗣-𝗲𝗿𝘃𝗮𝗿𝗶𝗻𝗴!

🎟️ VoelgoedEvents – kliek op https://tinyurl.com/LynetteLIVE2026
📅 8 Oktober
🕒 18:00 tot 20:00
📍 The Barnyard Silverstar Casino, Krugersdorp

Lynette Beer LIVE word met trots geborg deur AFGRI .

07/08/2026

‼️Lynette Beer kom VANDERBIJLPARK toe‼️

💃 Die kleurryke Lynette Beer - Seeds of Inspiration bring haar energie en inspirasie na die verhoog met ’n SPLINTERNUWE tema – 𝗢𝗽 𝗷𝗼́𝘂́ 𝗺𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿!

Bring jou 𝘃𝗿𝗶𝗲𝗻𝗱𝗶𝗻, 𝗸𝗼𝗹𝗹𝗲𝗴𝗮, 𝘀𝘂𝘀𝘁𝗲𝗿, 𝗺𝗮 𝗼𝗳 𝗱𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿 saam. En NEE, dis nie net vir vroue nie, bring ook jou man!

🥳 ’𝗡 𝗦𝗣𝗘𝗦𝗜𝗔𝗟𝗘 𝗚𝗔𝗦! Venessa Schoeman , mede-skrywer van hulle boek “𝗩𝗲𝗿𝗹𝗼𝗼𝗿 𝗴𝗲𝘄𝗶𝗴 𝗼𝗽 𝗷𝗼́𝘂́ 𝗺𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿” sluit by Lynette aan – om oor 𝗴𝗲𝘄𝗶𝗴𝘀𝘃𝗲𝗿𝗹𝗶𝗲𝘀 𝘃𝗼𝗹𝗴𝗲𝗻𝘀 𝗷𝗼𝘂 𝘁𝗲𝗺𝗽𝗲𝗿𝗮𝗺𝗲𝗻𝘁 te gesels!

𝗘𝗔𝗥𝗟𝗬 𝗕𝗜𝗥𝗗-𝗞𝗔𝗔𝗥𝗧𝗝𝗜𝗘𝗦 tot 31 Augustus ➕ 25 kaartjies word opgegradeer na ’n 𝗩𝗜𝗣-𝗲𝗿𝘃𝗮𝗿𝗶𝗻𝗴!

🎟️ VoelgoedEvents – kliek op https://tinyurl.com/LynetteLIVE2026
📅 15 Oktober
🕒 18:00 tot 20:00
📍 Action Town @ No Name Bar, Vaalpark

Lynette Beer LIVE word met trots geborg deur AFGRI .

07/08/2026

NUUS oor die -bootreis – daar is 𝗻𝗼́𝗴 𝗸𝗮𝗷𝘂𝗶𝘁𝗲 beskikbaar!
Slegs R3 000 deposito per kajuit.
Onthou, die MSC Armonia raak dag ná dag 𝗮𝗹 𝗵𝗼𝗲 𝘃𝗼𝗹𝗹𝗲𝗿 bespreek!

👠Prettige aantrektemas
🎤Bekendes soos Reandi Grey Actress, Gerhard Steyn, Cordelia, Hoezit Samelewing, Lindie Strydom en Liesel Krause-Wiid
🍹Eilandpret en mengeldrankies
😎Vriendinne, pret en goeie tye

👉 https://tinyurl.com/GirlsBoot27 vir méér inligting.

🛥️ MSC Armonia
📅 Vrydag 5 tot Maandag 8 Maart 2027
📍 Durban na Portugese eilande

Die Voelgoed-pretstap sou nie dieselfde gewees het sonder die wonderlike 𝗴𝗮𝘀𝘃𝗿𝘆𝗵𝗲𝗶𝗱, 𝗽𝗿𝗮𝗴𝘁𝗶𝗴𝗲 𝗳𝗮𝘀𝗶𝗹𝗶𝘁𝗲𝗶𝘁𝗲 𝗲𝗻 𝘁𝗲𝗿𝗿𝗲𝗶𝗻 van...
07/08/2026

Die Voelgoed-pretstap sou nie dieselfde gewees het sonder die wonderlike 𝗴𝗮𝘀𝘃𝗿𝘆𝗵𝗲𝗶𝗱, 𝗽𝗿𝗮𝗴𝘁𝗶𝗴𝗲 𝗳𝗮𝘀𝗶𝗹𝗶𝘁𝗲𝗶𝘁𝗲 𝗲𝗻 𝘁𝗲𝗿𝗿𝗲𝗶𝗻 van Emerald Resort & Casino nie.
Van die 5 km-roete tot die musiek, heerlike kos, stalletjies en hope pret vir die kinders het die Emerald Resort die ideale agtergrond gebied vir 'n onvergeetlike dag.
Ons waardeer julle vennootskap en sien uit daarna om weer saam mooi herinneringe te skep!


human.9 Anelisa Sigcu

Address

123 Hendrik Van Eck Boulevard
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VoelgoedEvents posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share