Velddrif Nuus & Info

Velddrif Nuus & Info Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Velddrif Nuus & Info, Social Media Agency, Velddrift.

💒NG Gemeente Velddrif 📍Smitlaan 36🚶‍♀️🚶‍♂️8vm: Pretloop 2km, 3km & 5km👪Basaar vanaf 9.30vm met kinderarea met Springkast...
26/09/2025

💒NG Gemeente Velddrif
📍Smitlaan 36

🚶‍♀️🚶‍♂️8vm: Pretloop 2km, 3km & 5km

👪Basaar vanaf 9.30vm met kinderarea met Springkastele en nog hope ander pret.

🥩Braaivleis, Sosaties, Rou vleis te koop, Kerrie & Rys, Afval, Seekos, Pannekoek, Pasteie, Melktert, Beskuit en nog vele meer te koop 🥧

30/04/2024
06/04/2023

WHAT'S HAPPENING IN VELDDRIF THIS WEEKEND???

Please post in comments.

30/03/2023

Soos ontvang van Gerrit Afrikaner:

Geagte lede volgens n gesprek vanoggend tussen my en Vredenburg Poskantoor is ek die volgende mee gedeel GEEN POS - STRAAT EN POSBUSSE IS NIE MEER BESKIKBAAR POSBUS SLEUTELS MAG U HOU AS U DALK VREDENBURG TOE GAAN BEL POS DEPOT 022 715 1552 EN VRA VIR JOU POS VOLGENS JOU STRAAT ADRES EN POSBUS NO WAT U OP VELDDRIF GEHAD HET INGANG VAN DEPOT LINKS VAN VREDENBURG POSKANTOOR SE INGANG TUSSEN POSBUSSE DANKIE GENIET U DAG (EK DIE NO GEBEL EN BINNE MUNITE GEWEET HOEVEEL POS STUKKE VIR MY WAG)

27/03/2023

Pos kan vir oulaas vanoggend tussen 08:00-10:00 afgehaal word by Velddrif Poskantoor. Hierna sal dit slegs by Vredenburg Poskantoor beskikbaar wees.

Ná my reaksie op gister se e-pos (in swart), het ek vanoggend die volgende terugvoer (in rooi) ontvang.So die werkers he...
24/03/2023

Ná my reaksie op gister se e-pos (in swart), het ek vanoggend die volgende terugvoer (in rooi) ontvang.

So die werkers het nie TYD om swartsakke uit te haal nie. Daar word telkens 'n ander rede gegee, wat met ander woorde dan verskonings is. As die eerste rede geldig was, sou dit by die eerste rede gebly het, maar sodra daar 'n oplossing vir die eerste rede/probleem/verskoning gegee word, word 'n ander een aangebied.

Doen ander dorpe presies dieselfde?

Ek het vanoggend die munisipaliteit gekontak in verband met die wheelie bins wat nie meer toegelaat word nie. Die werker...
23/03/2023

Ek het vanoggend die munisipaliteit gekontak in verband met die wheelie bins wat nie meer toegelaat word nie. Die werkers weier selfs om die swartsakke uit die bin te tel en op die trok te laai.

Hierdie was die terugvoer...

Dus, as daar nog mense is wat bins het of dalk wil hê dat die hele dorp van bins voorsien moet word (want dis netjies en meer higiënies), stuur asseblief 'n e-pos na [email protected]

12/02/2023

If you are searching for the group Velddrif Nuus & Info and can't seem to find it, it is because Facebook has put the group on hold. Apparently spam was posted on the group 3 months ago. We have queried their decision and will hopefully be back online soon.

*Admin*

Address

Velddrift
7365

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Velddrif Nuus & Info posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share