15/06/2023
***Bronkhorstspruit***
*Mid weight Graphic Designer Vacancy*
Black Fig Jam Graphic & Web Design is n gevestigde grafiese en web ontwerp maatskappy wat n ondervonde ontwerper benodig wat voldoen aan die volgende kriteria:
- Vlot in Adobe Illustrator (Geen CoralDraw vaardighede tel nie)
- Vlot in Adobe Photoshop
- Grafiese ontwerp vir digitaal en drukwerk
- Ondervinding in korporatiewe ontwerp
- Wordpress webtuiste ontwerp (Divi)
- Kennis van "branding" en "signage" materiale en metodes sal voordelig wees
- Vlot in Afrikaans en Engels met goeie spelling
- Fyn oog vir detail
- Minstens 3 jaar ondervinding
- Minstens n diploma in grafiese ontwerp
- Eie, betroubare vervoer (Gebasseer in Bronkhorstbaai)
Salaris sal bespreek word op grond van vermoΓ«, ondervinding en vaardighede.
Stuur asb jou CV met verwysings, asook portfolio wat toepaslike werk ten toon stel na [email protected]
Sluitingsdatum: 20 Junie 2023
Slegs persone wat voldoen aan bogenoemde sal in ag geneem word. Indien jy nie gekontak word nie, was jou aansoek onsuksesvol.