Ons Kontrei Streekskoerant

Ons Kontrei Streekskoerant Our Kontrei Streekskoerant is distributed weekly in Cederberg and Matzikama. We are also trading as Protea Drukkery, please contact us for a free quote.

The newspaper consists of current affairs, sports and school news, job and other advertisements.

Die laaste uitgawe is nou op die rakke.Dit is ook oudergewoonte Maandag aanlyn besikbaar by www.onskontrei.co.za
26/03/2026

Die laaste uitgawe is nou op die rakke.
Dit is ook oudergewoonte Maandag aanlyn besikbaar by www.onskontrei.co.za

Ander nuus in die tweede laaste uitgawe:• Dwelmvonds by weegbrug• VLV hou konferensie• Uitdagende ritKry nou jou uitgawe...
19/03/2026

Ander nuus in die tweede laaste uitgawe:
• Dwelmvonds by weegbrug
• VLV hou konferensie
• Uitdagende rit
Kry nou jou uitgawe of lees die Maandag aanlyn by www.onskontrei.co.za

18/03/2026
12/03/2026
Ander nuus in die week se uitgawe:• Optredes teen nagemaakte produkte• CLAWS beplan sterilisasieprojek• Namaqua atlete w...
12/03/2026

Ander nuus in die week se uitgawe:
• Optredes teen nagemaakte produkte
• CLAWS beplan sterilisasieprojek
• Namaqua atlete wikkel die somer
Kry nou jou uitgawe of lees dit Maandag aanlyn by www.onskontrei.co.za

27/02/2026

Na 58 jaar se diens aan die gemeenskap, sluit Ons Kontrei Streekskoerant sy deure einde Maart 2026. Stygende drukkoste en 'n voortgesette afname in advertensie-inkomste het dit vir ons onmoontlik gemaak om voort te gaan met publikasie.
Vir byna ses dekades het ons die voorreg gehad om julle stories te deel, julle mylpale te vier, oor plaaslike gebeure verslag te doen en die geskiedenis van ons area te bewaar. Hierdie koerant was meer as ink op papier – dit was 'n rekord van ons gemeenskap se reis.
Terwyl ons hierdie laaste maand van publikasie ingaan, doen ons dit met diepe dankbaarheid teenoor ons lojale lesers, toegewyde adverteerders en almal wat ons deur die jare ondersteun het. Met hierdie sluiting verloor ons dorp nie net 'n koerant nie, maar 'n lewende stukkie van sy geskiedenis.

Dankie dat julle ons toegelaat het om deel van julle lewens te wees vir 58 merkwaardige jare.

-Ons Kontrei Streekskoerant Bestuur

Maskam Water
27/02/2026

Maskam Water

27/02/2026

"Wat hy die meeste sal mis is definitief sy vak, Afrikaans Huistaal wat hy sy hele loopbaan vir graad 10 tot 12's onderrig het."
Lees gerus die berig oor Fanie Loubser hier.

26/02/2026

Address

8 Central Street
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 15:30

Telephone

+27272132074

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Kontrei Streekskoerant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ons Kontrei Streekskoerant:

Share