Elrize Alberts - Veebemarking

Elrize Alberts - Veebemarking Spesialiseer in die bemarking van alle tipe lewendehawe
asook boerdery verwante losgoedere

06/06/2026
06/06/2026
06/06/2026

Opsoek na die volgende:

•50 Beefmaster tipe koeie(2 de kalf) of dragtige verse
Bloemfontein area
BM sertifikaat moet beskikbaar wees

•10-15 Bonsmara eerste of tweede kalf verse. Of bul gereed verse in die omgewing van Bloemfontein. Moet BM en BKS skoon wees

•17 Bul gereed verse (Brangus, Beefmaster, Bonsmara, Sussex, Droughtmaster tipe verse)
Vrystaat/Gauteng/Noordwes

•Groot hoeveelheod lammers vir voer doeleindes
Landswyd

•50 Dorper ooitjies
Verkieslik witkop dorpers
Petrusburg area

•160 Dragtige Dormer ooie
Moet aangepas wees vir harde omstandighede (siektes ens.)

06/06/2026

Elrize Alberts Veebemarking bied aan:
100 Meatmaster ooitjies. Julie - Oktober 2025 lammers.
Loop van 15 April by ramme.
R2300 plus BTW.
Griekwastad.
083 494 7354

06/06/2026

Elrize Alberts Veebemarking bied aan:
100 Top dorper ooitjies. +- 40kg. Loop al 3 maande by die ram.
R2250 plus BTW elk.
Olifantshoek.

083 494 7354

06/06/2026

Elrize Alberts Veebemarking bied aan
18 Dragtige Nguni koeie
R14 000 + BTW
10 Koeie met kalwers
R15 500 + BTW
Bloemfontein area
083 494 7354

06/06/2026

Elrize Alberts Bemarking bied aan:
20 Brangus verse.
280-300kg. Alle entings opdatum en word BKS ook geeent.
💰R12 500 + BTW
📍Kameel

083 494 7354

06/06/2026

Elrize Alberts Veebemarking bied aan 45 x Bul gereed verse
Brahman x verse
Ge ent teen BEK
R 14 500 elk
Groblersdal area
083 494 7354

06/06/2026

Elrize Alberts Veebemarking bied aan
47 koeie waarvan
11 x reeds gekalf het en
36 nog moet kalf - dragtig gesertifiseer
Koeie met kalwers
R 20 500 elk plus bte
Dragtige koeie
R 19 000 elk plus btw
Lydenburg area

Dit is jong koeie 2019 tot 2023. Daar is 8 verse wat nou hulle eerste maal gaan kalf tussen gem 20maande oud. Meeste van hierdie koeie is suiwer AG Bonsmara of dogters van AG bulle. Daar is 2 ou koeie in die pakkie en 2 van die koeie is SP geregistreerde koeie. Hulle is dragtig van stoet AG Bonsmara bulle

083 494 7354

Address

Vryburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elrize Alberts - Veebemarking posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elrize Alberts - Veebemarking:

Share