16/06/2026
CHARMING BELA BELA - ADVERT & BEMARKING REËLS 📢*
Eienaar: Maine | Kontak Admin: 0788423210_
Hierdie is *nie net ‘n plak-en-hoop groep nie*. Charming Bela Bela is ‘n BETAALDE bemarkingsdiens wat werk. Ons maak seker JOU advert word gesien, nie net gepos nie.
*HOE ONS JOU HELP VERKOOP & VERHUUR:*
1. *Admin fee = Prioriteit* ✅
Adverts van lede wat bydra word eerste goedgekeur. As jou post wag, is dit omdat die admin fee nog nie betaal is nie. Stuur WhatsApp na *0788423210* om dit te reel.
2. *Ons doen die werk vir jou* 🚀
Ons deel jou advert regoor SA* - verskillende WhatsApp groepe, FB pages, Instagram & Reels. Geen spam met dieselfde advert 6x per dag nie. Ons versprei dit sodat almal ‘n kans kry om gesien te word.
3. *Ons beheer comments & follow-up* 💬
Minder chaos, meer ernstige kopers. Ons is aanlyn en doen *hourly follow-ups* om jou op hoogte te hou. Ons spaar jou tyd & geld deur aanlyn te wees vir jou.
4. *Resultate praat* 🔥
Charming Bela Bela groepe werk! Baie suksesvolle verkope, verhure en meer gebeur hier. Sluit ook aan by *Bela Bela Local Business Support* vir ekstra bemarking regoor Limpopo.
*Jou besigheid + Ons span = Groei* 💼
Dankie vir al julle geduld en support. Ons waardeer elke lid. Ons doel is eenvoudig: Jy post, ons bemark, jy verkoop.
Vrae of admin fee? Kontak *Maine op 0788423210*