Danielle's printings

Danielle's printings Hey people, im busy doing candle printings and all sorts of things, I'm based in Wellington any information contact me.

30/10/2024

Hi Ek op soek Na iemand wat met printers Kan werk asb WhatsApp my asb op 073*715*5523

Hi almal Ek het nog plek Vir sign dag h**pde prys is R50 Vir voor agter en woorde van keuseKontak gerus 073*715*5523
10/10/2024

Hi almal Ek het nog plek Vir sign dag h**pde prys is R50 Vir voor agter en woorde van keuse

Kontak gerus 073*715*5523

Hi guys R50 for the first 30 persons..And remember this is only a sample any picture can be printed on your shirt if it'...
02/10/2024

Hi guys R50 for the first 30 persons..And remember this is only a sample any picture can be printed on your shirt if it's a photo animation any words anything...

So please WhatsApp me on 073*715*5523

18/09/2024

Goeie dag almal 👋

Ek Kom vandag Om namens n bedroefde familie wat hul Klein seuntjie afgestaan het aan die dood.

Familie het toestemming gegee dat Ek namens hulle luister Vir enige skenkings Vir begrafnis wat Sondag plaasvind 22 September 2024..
Dit Kan n KERS wees wat Ek Kan laat Maak Vir die familie enige iets wat Kan help.

Dis die seuntjie wat by Ma's Vir Wellington Creshe was (Adré Raats).

Enige een is Welkom Om Na hulle huis te Gaan
Woon adres: Hantamberg straat 8B Carteville.
Mamma Se Naam:Robyna Raats

Kontak gerus: 073 *709 *8135
WhatsApp 073*715*5523

Baie dankie onthou n gebed is ook baie Welkom Vir die familie mooi Bly en wees geseend🙏🙏

Hi guys Eerste 30 skoolh**pde R50 Vir agter A4 en voor sakkie ingesluit..Wees een van die Eerste 30!!Adres: Bloekomlaan ...
16/09/2024

Hi guys Eerste 30 skoolh**pde R50 Vir agter A4 en voor sakkie ingesluit..

Wees een van die Eerste 30!!

Adres: Bloekomlaan 62 Wellington 7655
Kontak:(Bel) 073*709*8135*
WhatsApp: 073*715*5523

Hi guys👋👋Is alweer Dai tyd moenie telaat wees Om jou eie ontwerp te Maak Vir jou sign dag h**p Nie..Enige iets op die h*...
11/09/2024

Hi guys👋👋

Is alweer Dai tyd moenie telaat wees Om jou eie ontwerp te Maak Vir jou sign dag h**p Nie..

Enige iets op die h**p wat jy verkies so ja die pryse is aangeheg op die foto...

Kontak my op WhatsApp 073*715*5523
Of Bel my by 073*709*8135

Goeie dag.Indien jy belangstel in hierdie Maak gerus Kontak Ek help Al reeds met van die kinders maar Vir Meer inligting...
08/08/2024

Goeie dag.

Indien jy belangstel in hierdie Maak gerus Kontak Ek help Al reeds met van die kinders maar Vir Meer inligting Maak Kontak Ek sal Alles deur gee en wat Al's behels en hoe Ek tewerke Gaan.

Weet dis baie lees werk maar dis net Om n idee tekry waaroor Als Gaan.

Kontak WhatsApp *073*715*5523*

Goeie dag almal👋Ek is tans besig met n Projek en vra baie graag hulp omtrent dit.Ek Wil baie graag n skooltjie skenk asb...
31/07/2024

Goeie dag almal👋

Ek is tans besig met n Projek en vra baie graag hulp omtrent dit.

Ek Wil baie graag n skooltjie skenk asb Geen lelike komentaar Nie.

Ek benodig net kussingtjies en n wit kussingsloop.

Ek Wil Nie regtig n fooi vat Nie as daar is wat Wil n fooi gee is dit Welkom, maar verkieslik kussing en sloop wat gegee Kan word by adres.

Skooltjie bestaan uit 40 daar is nog leerders wat 120 Maak maar Ek Maak Dan net voorsiening op die heidige oomblik Vir 40 Soos Ek skenkings kry Kan Ek daarin Kyk Om amil die kindertjies een te gee.

Adres Bloekomlaan 62 Wellington
Kontak *073 *715 *5523* WhatsApp
*073*709*8135* bel

Op foto sal die voorbeeld wees van wat Ek beoog.

Hi guys R120 mug and p.s, cookies, nougurt and cuppuccino plus any foto printing of your choice Or plain mugs for R60 fr...
03/06/2024

Hi guys

R120 mug and p.s, cookies, nougurt and cuppuccino plus any foto printing of your choice

Or plain mugs for R60 front and back

GOEIE DAG..MOEDERSDAG KOPPIES TEKOOP..R60 MET KOPPIE INGESLUITEN MET JOU EIE KEUSE VAN PHOTOS..  KONTAK WHATSAPP (073*71...
29/04/2024

GOEIE DAG..

MOEDERSDAG KOPPIES TEKOOP..
R60 MET KOPPIE INGESLUIT
EN MET JOU EIE KEUSE VAN PHOTOS..

KONTAK WHATSAPP (073*715*5523)
LOCATION /ADES: BLOEKOMLAAN 62, WELLINGTON

13/04/2024

Goeie dag aan almal..

Almal het seker Al by Nou hulle kinders Se uitslae(raporte) gekry en weet waarmee u kind bietjie sukkel..

Ek luister net of daar ouers is wat belangstel Om hul kinders in Na Skool Klasse te sit.. Ek bied die Klasse aan by my woning in Wellington Bloekomlaan aan..

Dis net eers Om te Sien of daar is Wie belangstel sal indien belangstel sal verdere inligting gee op WhatsApp 073 715 5523

Die bedrag is Soos volg R450 n maand dis Vir 4 Dae Maandae tot Donderdae..

Klasse Is enige tuiswerk enige vak wat die kind mee sukkel en ook take wat die kind het...

Vanaf graad 2 tot graad 5

Onthou die Klasse nog Nie beskikbaar Nie dis net Om tesien of hier enige is wat belangstel..

D's Printings having A Sale on printing Tshirts R50.00 per Tshirt any printing full A4 printing..R35.00 in combo Only co...
02/04/2024

D's Printings having A Sale on printing Tshirts

R50.00 per Tshirt any printing full A4 printing..

R35.00 in combo Only counts from 10 and more...

And sale only for white or light Tshirts...

Address

Wellington
7655

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Danielle's printings posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Danielle's printings:

Share